Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Bibi Slippers2012-02-06Bibi Slippers gesels met Pierre Lombard oor die jongste toevoeging tot die US Woordfees-program, die Kykfees aangebied deur Cinemuse.
2012-02-02Die Nobelpryswenner Nadine Gordimer, wat vanjaar by die US Woordfees vereer sou word met ’n profiel-aanbieding op die skrywersprogram, kom nie meer na die fees nie.
CP Vermaak2012-02-02Met die huisopruiming na sy dood het die familie afgekom op gedigte wat hy geskryf het deur die loop van sy lewe. Die gedigte is gevind in skoolboeke, agterop ou boeke, op dele van ou kartonne en medisyneboksies en op enigiets skryfbaar. Al die gedigte was in sy eie handskrif geskryf.
2012-02-01The Cape Consort is proud to announce the launch of its Monteverdi Project with 3 consecutive Sunday evening concerts at the beautiful Fugard Studio on 12, 19, 26 February.
Albert Maritz2012-01-31Eerstens het hierdie ‘n stuk ‘n kaal persoon op die verhoog. Hier is dit Bo Petersen – jy kan jou kwalik ‘n mooier vrou kaal voorstel.
2012-01-30Six finalists, all from different countries, will play nine different piano concerti in the final round of the prestigious 12th Unisa International Piano Competition in the ZK Matthews Great Hall at Unisa.