LitNet by die Woordfees: Politiek op papier

  • 0

Politiek op papier

In samewerking met LitNet.  Desmond Painter gesels met SJ Naudé, Alexander Strachan en Helena Gunter.

Hoe vind die tydsgees beslag in ons skrywers se werk? In hierdie gesprek word die skrywer se rol as sosiale en politieke kommentator bekyk aan die hand van uiteenlopende tekste. 

6 Maart 15:00 | Erfurthuis | 50min | R40

     
     


Keer terug na die program-indeksblad. 
 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top