US Woordfees 2012: Groen 2-11 Maart 2012
![]() |
Navrae: 021-808 2019, www.woordfees.co.za
Kaartjieverkope open op 17 Januarie 2012 by Computicket, tensy anders aangedui. Skakel vanaf 17 Januarie 021-808 2019 of 083 915 8000 of besoek www.computicket.co.za vir kaartjieaankope.
Tensy anders aangedui, is alle besprekings by Computicket.
BESPREKINGS BY COMPUTICKET: Om die beste diens by Computicket te verseker, moet u asb. die titel van die produksie, korrek gespel, aan die Computicket-operateur verskaf. Vir flink diens in Afrikaans, skakel Oude Libertas se Computicket-kantoor by 021-809 7473 tussen 09:00 en 17:00 op weeksdae. Besprekings open op 17 Januarie 2012.
Spesiaal vir ons groen seisoen! | Profiele - Immergroen | Skrywersfees | NB-fees | Stories agter stories | Woord-ure | Aan tafel | Diskoers | Woordmusiek | Dramafees | Sanlam Musiekfees: Klassiek | Sanlam Musiekfees: Kontemporêr | Aan de Braak-fees | Kunsfees | Studente-fees | Koowee Kinderfees | Donateurs en vennote
|
![]()
|
|



















