Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Morality and the plight of women in the spotlight
2012-01-25 A melting pot of traditions and relative morality set the scene for one of South Africa’s most poignant theatrical works, Shwele Bawo, A Grave Injustice. Written and performed by Motshabi Tyelele and directed by Lynn Maree, this award-winning piece that deals with issues of women abuse in South Africa.MAfrika
2012-01-25 MAfrika comes from another land, she speaks of Ancestree and the WOWders and her courage is inspiring many to join up with her and become “the Dear Ones” she seeks to support her 2012 journey.LitNet | Sanlam Resensiekliniek by die US Woordfees 2012
2012-01-25 As jy ’n boekliefhebber is wat sterk opinies vorm terwyl jy lees, is jy dalk net ’n gebore resensent.Exclusive Books Summer Sale: Winners announced
2012-01-25 The Exclusive Books Summer Sale starts nationwide on Friday 27th January. It’s the perfect opportunity to snap up books that you have always wanted and choose your favourite read to unwind with.Skryf 'n draak-sprokie en wen: Wenner aangekondig
2012-01-25 LitNet nooi jou om ’n kort sprokie te skryf waarin ’n draak voorkom.Plenty of Beethoven in second round at Unisa
2012-01-24 The second round of the 12th Unisa Music International Piano Competition, starting on Monday 23 January, has many piano sonatas by Beethoven on the programme.Topverkopers by die US Woordfees in die eerste week
2012-01-24 ’n Week nadat die US Woordfees se kaartjieverkope by Computicket geopen het, lyk die topverkopers op 24 Januarie 2012 so.Spectacular costumes set to dazzle audiences when Nataniël’s stage show hits the big screen
2012-01-24 Acclaimed South African singer, songwriter and entertainer Nataniël appears on the big screen for the first time ever in Combat.Ashes to Ashes and Smoke to Dust at the University of Johannesburg Art Gallery
2012-01-24 Diane Victor exhibits at the University of Johannesburg Art GalleryStellenbosch wynkelders spreek boekdele tydens 2012 Woordfees
2012-01-24 Woordkuns deel die kollig met wynlegendes wanneer die Stellenbosch American Express® Wynroetes talente snoer saam met die 2012 Stellenbosch Universiteit Woordfees tydens unieke ‘Woord-en-Wyn’ ervarings by deelnemende wynplase op sy Groter Simonsberg sub-roete.Gewilde Oesfees bobaas wynlandvermaak vir die hele gesin
2012-01-24 Eikendal Landgoed hulde bring aan 31 jaar van gehalte wynmaak tydens sy immergewilde Weintaufe Oesfees op Sondag, 4 Maart 2012.Robinson Regstreeks: Onderwys
2012-01-24 Vanaand kyk ons na skole, met die klem op taal en toelating. Wie besluit en hoe kan dit die kwaliteit van onderrig beïnvloed?Beginners is alles wat ’n fliekkyker kan vra
2012-01-23 Hierdie film is al maande lank op ons kringloop, en geen wonder nie, want dis iets baie besonders.Pink ’n traan weg vir Cruise se waagmoed
2012-01-23 Loshande die beste ding van die vierde Tom Cruise-doen-James Bond-episode is die feit dat Brad Bird, skepper van The Incredibles, sy kans aan die stuur van ’n groot konsessie-uitreiking – en dié keer met regte akteurs – kry.Oom Toon in die sop
2012-01-23 Die netjies-geklede kaalkop omie se naam was dalk Antonius of so iets, maar vir almal in Brixton hier gedurende die sestigerjare was hy oom Toon.Foto's: US Woordfees-programbekendstelling
2012-01-19 Die US Woordfeesprogram is op ’n snikhete somersdag by die Lourensford wynlandgoed bekendgestel. Alwyn van Zyl het foto’s geneem.Ingrid Glorie in gesprek met Amanda Strydom
2012-01-18 “Ek het nooit weer teruggekyk nie.”Amanda Strydom gesels met Ingrid Glorie oor die bronne van haar skrywerskap.
