Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

The Adventures of Tintin is ’n avontuur vir oud en jonk

André Crous Academic research 2011-12-14

Spielberg is anders as die res van die regisseurs.

Top 11 2011: Suzette Kotzé-Myburgh kies haar topflieks

Suzette Myburgh 2011-12-14 Hierdie lys is saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh, ’n gebore Namakwalander en het gematrikuleer aan die Hoërskool Nuwerus (anderkant Vanrhynsdorp neffens die N7). Sy het ’n BA-graad en ’n honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch behaal.

"In a better world" sou dit ’n beter fliek wees

Jacques Liebenberg 2011-12-14 Mens kan so half verstaan waarom In a Better World vroeër vanjaar met die Oscar vir beste anderstalige fliek weggestap het.

Skrapnel as sleutelmetafoor

Brink Scholtz 2011-12-14 ’n Jong, wit, Afrikaanse man is op een van die moltreine in Londen waarin daar op 7 Julie 2005 ’n bom ontplof.

Die see, die Vrou

Sandra Troskie 2011-12-14 Was die keuse vir die titel van die drama, Die see, ’n slordige fout of net ondeurdag?

Top 11 2011: Toneelstukke

Albert Maritz 2011-12-14

Hierdie lys is saamgestel deur Albert Maritz, akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter (as jy wil) vir die kunste.

Kom eet!: Hen en kuiken in dubbeldoorformaat

Peter Veldsman 2011-12-14 ’n Sterk, gesonde kuikentjie kan ’n mooi hennetjie of ’n rusverstorende Year-in-Provençe-rammetjie-uit-nek-haan word.

Die Liefde: Koue voete en geen seks

Warm en alleen 2011-12-14 Ons is 28 jaar getroud, is oënskynlik gelukkig en het goeie kommunikasie. 

Top 11 plaaslike albums van 2011

Annie Klopper 2011-12-13 Hierdie lys is saamgestel deur Annie Klopper, Rockjagter.

Top 11 2011: Films

Jacques Liebenberg 2011-12-13

Die geheim van Slangfontein: Voorwaar 'n aanbeveling

Leon-Ben Lamprecht 2011-12-08 To be fair, die musiek was fantasties, so ek het seker net ’n uur van my lewe verloor ...

Clare Menck se kunstenaarskap: ’n strewe-in-wording na die dokumentering van ’n deurleefde en geleefde wêreld

Amanda Botha 2011-12-08 ’n Evaluering en herwaardering van Clare Menck se kunstenaarskap word verken in ’n tentoonstelling van 120 werke wat deur Sanlam aangebied word en het op 25 Oktober 2011 in Sanlam Kunsgalery in Bellville geopen.

Tony Cox’s International Guitar Night returns for a second year

Tony Cox, Steyn du Toit 2011-12-07 Tony Cox tells Steyn du Toit why he thinks these two musicians are worth a see.

Puik spel maak 50/50 die kyk werd

Suzette Myburgh 2011-12-07 Dat hierdie film konneksies het met die skeppers van Sideways en About Schmidt beloof al veel. Moet egter nie ’n komedie verwag soos die lokprent – of sommige resensente – aandui nie.

A Shot at the Big Time

Janet van Eeden, Naomi Meyer 2011-12-07 Award-winning film-maker and journalist Janet van Eeden has launched a crowd-sourcing campaign for her film A Shot at the Big Time, inspired by the story of her brother, Jimmy, who took his own life rather than fight in the apartheid Border War, a war ...

Dance for All students head for the USA

Philip Boyd, Steyn du Toit 2011-12-07 Four Dance for All (DFA) students have been invited to attend dance workshops in San Francisco and New Jersey this month (December 2011). The CEO of DFA, Philip Boyd, chats to Steyn du Toit about this exciting opportunity.

Die groot geel M wat Phantom of the Opera is

Naomi Meyer 2011-12-06 Die eerste beskrywende woorde wat ons in persvrystellings omtrent Phantom of the Opera lees, is op die trant van "unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects ..."

In a Better World lig nuwe gesprekspunte uit

André Crous 2011-12-06 Die Deense regisseur Susanne Bier was in 2007 aan die stuur van ’n formidabele film genaamd After the Wedding. Ongelukkig, soos so dikwels gebeur, is die film nooit in Suid-Afrika uitgereik nie, wat dalk juis bewys hoe goed die film was. Dis moeilik vir die ...
Top