Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Priti Devi, Vice-President of the Creative World, talks to Naomi Meyer about the Freedom to Create Festival

Priti Devi, Naomi Meyer 2011-11-22 The Freedom to Create came to Cape Town this year, celebrating all the world’s freedom to be creative.

Deon Meyer vertel van sy skryfwerkswinkel by die Freedom to Create-fees

Deon Meyer, Naomi Meyer 2011-11-22 Die groot verskil met die Freedom to Create-werkswinkel was dat die betrokkenes skoliere of studente was, en die meerderheid uit agtergeblewe gemeenskappe gekom het.

Robinson Regstreeks: Internasionale bindende klimaatsooreenkoms

2011-11-22 Aardverwarming, klimaatsveranderings en natuurrampe is kwessies wat wêreldwyd ’n impak het. Die Kioto-protokol waartoe ontwikkelende lande hulself verbind het om uitlaatgasse te verminder, verval in 2012 en ’n nuwe ooreenkoms moet verseker dat  ...

Leading German cellist Peter Bruns in recital duo at Unisa

Ina van Rooyen 2011-11-17 The well-known German cellist, Peter Bruns, will perform at Unisa on Sunday 13 November at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall, accompanied by German pianist Annegret Kuttner.

Potchefstroom organist Colin Campbell to perform on the grande Rieger to close Unisa concert series

Ina van Rooyen 2011-11-17 Organist Colin Campbell from Potchefstroom will give the last solo recital of the Unisa Music Foundation Concert Series for this year.

Fotoblad: Guy Buttery se bekendstelling van To Disappear in Place

Retha Ferguson 2011-11-17 Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Retha Ferguson het ’n versameling foto's geneem.

Guy Buttery verlei weer eens met uitsonderlike kitaarspel

Retha Ferguson 2011-11-17 Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Die album bestaan uit B-kante van sy laaste uitreiking, Fox Hill Lane (wat in 2010 die SAMA vir beste instrumentele album gewen ...

Beginners sonder enige stroop

André Crous 2011-11-17 Beginners stel ons in staat om, op die maat van geheue, tussen hede en verlede te gly op ’n manier wat nostalgies is sonder om soetsappig te wees, en bied ons ’n indruk van die ingewikkeldheid van die menslike bestaan sonder om self ingewikkeld te wees.

Vlieger – Unplugged gooi weer ’n Wes-Kaapse draai

CreativeSpark 2011-11-17 Ben Kruger as Vlieger Bothma Ben Kruger is Vlieger Bothma, die skoolseun wat besig is om seks, Leonard Cohen en ander wonderwerke te ontdek.

Robinson Regstreeks: Lindiwe Mazibuko

2011-11-17 Opposisiepolitiek sal nooit weer dieselfde wees nadat Lindiwe Mazibuko as die nuwe parlementêre leier van die DA aangewys is nie. Ons praat met haar oor wat sy anders gaan doen as haar voorgangers, hoe ...

Boem boem die blou bonsmannetjie gaan groen

Naomi Meyer, Hanli Brink, Minki Burger 2011-11-16 Lollos is soos om ’n stootwaentjie op te slaan – mens verstaan nie veel van die affêre as jy nie self klein kindertjies het nie. Vir diegene wat laat slaap op naweeksoggende en wat nie ken van chroniese oorinfeksies nie: Lollos is daardie ...

50/50 kans dat kankerkomedie slaag

Jacques Liebenberg 2011-11-16 Dis waagmoedig om ’n kankerstryd as ’n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte emosionele knoppies druk wanneer hy sy deurslaggewende slottonele bereik, is die komedie-element ...
Top