Foto's: US Woordfees-programbekendstelling

  • 0
Die US Woordfeesprogram is op ’n snikhete somersdag by die Lourensford Wynlandgoed bekendgestel. Alwyn van Zyl het foto’s geneem.

Studente en Woordfees-assistente by die US Woordfeesprogrambekendstelling.

Andreas van Wyk, Dorothea van Zyl, Sandra Prinsloo en Japie Gouws
Andreas van Wyk, Dorothea van Zyl, Sandra Prinsloo en Japie Gouws
Bun Booyens en Andreas van Wyk Bertie Coetzee
Johan de Jager, Schalk van der Merwe, Lidia du Toit, Pieter Duvenhage en Christine Falck
Zorada Temmingh, Elna van der Merwe, Melissa-Jane Fraser, James Grace
Laurie Gaum, Jackie van den Heever en Riaan Visman
Hannes van Wyk van Egoli-faam (links)
Diane Mostert en Neels van Jaarsveld
Twee veteraan Woordfees-ondersteuners
Elias Nel en Riaan Visman
Sandra Prinsloo en Dale Niehaus van Sarie
Frank Louw, Zoë Meyer en André Kearns
Sanlam borg vanjaar die musiekfees tydens die US Woordfees
Roeline Daneel Dorothea van Zyl
Die gehoor luister aandagtig na die toesprake.
’n Woordfeesprogram is ’n handige wapen teen die snikhete namiddag.
Elsabé Daneel Ludolph Botha, US se Senior Direkteur: Studente- en Akademiese Steun
Melt Myburgh Francois Lotter
Johan van Zyl van Sanlam
Bun Booyens, redakteur van Die Burger
Japie Gouws
Vrolike gaste ontspan na afloop van die programbekendstelling
Antonina Dariienko van die Oekraïne sing in Droomvrou
Brandon October
Gaste by die geleentheid geniet die aandlug
Ons klink ’n glasie op US Woordfees 2012
 
  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top