Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Kort en kragtig: Spoke op Harleys, Janneman in die Diereryk en 11 dodelike sondes
2011-12-14 Kort is soms kragtig, soos dié man sal kan getuig. Ter ere hiervan (en oor ons almal gaar is ná ’n lang jaar), gooi ons hier drie kort resensies van drie plaaslike albums.Top 11 2011: Films
2011-12-14 2011 was nie ’n jaar om te onthou nie. Hoewel ons begin het met uitstekende films wat Oscars ingepalm het, was daar ’n groot leemte in die middel, tot relatief onlangs, toe ’n paar wonderlike Europese films uiteindelik uitgereik is.The Adventures of Tintin is ’n avontuur vir oud en jonk
2011-12-14Spielberg is anders as die res van die regisseurs.
Top 11 2011: Suzette Kotzé-Myburgh kies haar topflieks
2011-12-14 Hierdie lys is saamgestel deur Suzette Kotzé-Myburgh, ’n gebore Namakwalander en het gematrikuleer aan die Hoërskool Nuwerus (anderkant Vanrhynsdorp neffens die N7). Sy het ’n BA-graad en ’n honneursgraad in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch behaal."In a better world" sou dit ’n beter fliek wees
2011-12-14 Mens kan so half verstaan waarom In a Better World vroeër vanjaar met die Oscar vir beste anderstalige fliek weggestap het.Skrapnel as sleutelmetafoor
2011-12-14 ’n Jong, wit, Afrikaanse man is op een van die moltreine in Londen waarin daar op 7 Julie 2005 ’n bom ontplof.Die see, die Vrou
2011-12-14 Was die keuse vir die titel van die drama, Die see, ’n slordige fout of net ondeurdag?Top 11 2011: Toneelstukke
2011-12-14Hierdie lys is saamgestel deur Albert Maritz, akteur, regisseur, deeltydse joernalis, radio-omroeper, oud-onderwyser en kampvegter (as jy wil) vir die kunste.
