Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
2011-11-25The Black Tie Ensemble’s annual Christmas Concert for charity has established itself as one of the definitive concerts in this genre and has become a tradition in Pretoria.
Calvin Siderfin2011-11-24LitNet kopknik in hierdie Kerstyd vir Christa Steyn, wat kanker het. Christa is iemand wat liedjies kan skryf en of jy nou wil of nie wil nie, jy onthou dit. Geel madeliefies, Aan die einde van die reënboog, Eerste liefde. Voor mens jou kan kry, sing jy saam. Nou
Verna Vels, Steyn du Toit2011-11-24Verna Vels is oorlede. LitNet bring hulde aan die skepper van die gewilde karakter Liewe Heksie. Hier is 'n onderhoud met dié skrywer wat gedurende 2011 op LitNet verskyn het.
Fiona van Kerwel2011-11-24Die Woordfeeskantoor, vertel Melt Myburg, is baie trots op Fiona van Kerwel, die WOW-projekbestuurder. Sy is pas deur die Universiteit Stellenbosch met ’n rektorstoekenning vereer vir haar uitstekende werk met die WOW-projek. Naomi ...
Harry Kalmer2011-11-24Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.
2011-11-24Vang solank Kersfees-gees en deel dit met die LitNet-gemeenskap. Skryf ’n Kersverhaal (maksimum 500 woorde) vir ons Kersverhaal-kompetisie en jy kan Die Een Jaar Kinderbybel van Lux Verbi en Jakkals en Wolf deur Pieter W Grobbelaar wen.
Retha Ferguson2011-11-23David Kramer: ’n Biografie is op 22 November in Kaapstad bekendgestel. Kramer was in gesprek met die skrywers van die boek, Mathilda Slabbert en Dawid de Villiers.
Desmond Painter2011-11-23Moeilike vraag. Ek het ’n sentimentele verbintenis met veral twee songs: “White Cortina” (van Delicious Monster) en “Oranje, Blanje, Blou” (van Hanepootpad). My oom het albei daardie albums in 1984 vir my getape. Delicious Monster was op ...
Annie Klopper2011-11-23Ek was nog baie klein toe my ma een skemeraand vir my “Skipskop” op die kitaar speel. Ek wou huil, maar ek het nie geweet waaroor nie. Dit word toe een van ...
Les Javan2011-11-23Ek was druk besig om klassieke kitaar te studeer en het my klaargemaak om die John Williams van Suid Afrika te raak, maar toe een aand hoor ek ’n liedjie oor die radio wat my pa in die kombuis mee gekuier het terwyl hy en ’n paar pelle ’n dop geniet het ...
Anton Goosen2011-11-23Ons ken mekaar al sedert 1980 en sedertdien is daar hierdie ongelooflike wedersydse respek. Ons het van die begin af baie dieselfde gedink oor die land en sy mense. Ek dink musikaal het hy die landskap so goed as 'n mens kon, ingekleur ...
Jaco Fouché2011-11-23Dis nou een mens wat met enigiemand sal gesels, by almal blykbaar ewe gemaklik is en ’n bydrae lewer wat tot ’n wye gehoor spreek.
Alistair Izobell2011-11-23He is one of the most talented and sensitive people I know in the industry, and I am so grateful that I have had the privilege to have him as a part of my life journey! Not only have I been blessed to have his ...
Riana Wiechers2011-11-23Dis baie moeilik om te kies. “Botteltjie Blou” het elke keer wat ek dit hoor, ’n geweldige uitwerking op my. Ek is ook mal oor “Matchbox Full of Diamonds” – en elke liewe liedjie op die Karoo Kitaar Blues-album. As ek net een David Kramer-gunsteling ...
Dana Snyman2011-11-23... die song “Chrisjan Swart”. Dis meer as net ’n song – dis ’n klein, Carver-agtige kortverhaal. Dit kom van die plaat Bakgat af. Ek onthou die presiese oomblik in 1981 – of was dit in '82? – toe ek dit die eerste keer gehoor het. Ek ...
Klooster2011-11-23My gunsteling-aspek van David Kramer is dat hy nooit as homself die liedjies sing nie, maar eerder ’n karakter skep namens wie hy sing. Meestal iemand wat nie gewoonlik gehoor word nie, kompleet met sy eie wêreld. Sy eie stem verbuig ...
Andries Bezuidenhout2011-11-23Dis regtig moeilik om slegs een gunsteling song of show of whatever van David Kramer uit te lig. Daar is soveel – van die vroegste “Botteltjie blou”, “Dry wine” (wat eintlik vroeër geskryf is, maar later eers op ’n plaat beland het), tot by
David Kramer, Naomi Meyer2011-11-23The name David Kramer is as well-known as Sunlight liquid – people use this name all the time. But do we really know this man behind the familiar bike and the red shoes? The book David Kramer: A Biography has just been launched in Cape Town.