PoësieNet-kompetisie: Vertaal of herskryf Hughes, Plath of Ginsberg

  • 0

LitNet PoësieNet gee twee interessante boeke weg, met komplimente van Exclusive Books: The Letters of Allen Ginsberg (Bill Morgan, redakteur) en The Ballad of Sylvia and Ted, Emma Tennant se roman oor die verhouding tussen Sylvia Plath en Ted Hughes.

Skryf ’n vertaling of omdigting van een van Ginsberg, Plath of Hughes se gedigte. Stuur die oorspronklike gedig en jou vertaling of omdigting na gedigte@litnet.co.za.

Goeie pogings sal op LitNet geplaas word. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 26 Februarie.

 

 

 

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top