Hoe kan ’n mens ’n jaar afskop sonder ’n rewolusie? Die MK Awards 2012 is beslis niks minder as rewolusionêr nie. Die room van die SA musiekbedryf gaan kop aan kop in 11 kategorieë waar die MK-kykers kan stem om te bepaal wie op 23 Maart 2012 koning kraai by die Staatsteater in Pretoria.
Gedink dis opwindend? Hou vas! Hierdie jaar maak die Beste Indie-kategorie sy verskyning. Kykers kan op Facebook, Mxit en op die MK webwerf stem vir 2012 se beste kunstenaars.
2012 se genomineerdes is:
Beste Video
Jack Parow – Tussen Stasies
Locnville – Stars Above You
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman – Modus Operandi
Spoek Mathambo – Control
Winterstasie – Los My
aKING – The Runaround
Beste Nuweling
Bittereinder – Ware Verhaal
Shadowclub – Guns & Money
Moses Metro Man – Huigelaar
The Graeme Watkins Project – Music Affair
Mr Cat & The Jackal – The Devil Always Wants To Dance
Beste Group
Van Coke Kartel – Ondier Kom
Shadowclub – Good Morning Killer
Zebra & Giraffe – Undo These Lies
Die Heuwels Fantasties – Buitenste Ruim
Bittereinder ft. Tim Beumers – Slechte Mensen
aKING – Catch Alight
Beste International Hit
Mumford & Sons – Little Lion Man
Adele – Rolling In The Deep
LMFAO – Party Rock Anthem
Maroon 5 – Moves Like Jagger
Foo Fighters – Walk
Beste SFX/ Animasie
aKING – Catch Alight
Goldfish – We Come Together
Mr. Cat & The Jackal – Bad Man He Comin
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman – Modus Operandi
Van Coke Kartel – Ondier Kom
Beste Rock
Knave – Hollow Chamber
Van Coke Kartel – Vir Almal
Taxi Violence – Head Or Tails
Shadowclub – Guns & Money
Dead Alphabet – Eat You Alive
Beste Indie
Ashtray Electric ft. Gazelle – Release
Yesterday’s Pupil – Too Tired To Disco
Dance, You’re On Fire – Boxes Of Tigers
The LA Els – Soulkiller
Wrestlerish – Bodies Of Water
Beste Hipster
Fulka – Dancing In Our Darkest Days
Holiday Murray – Jirey
Fire Through The Window – Succubus
Jack Parow – Byellville
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Beste Dans
PH Fat – The Big Five
Gazelle ft. Teba – Chic Afrique
Goodluck – Hop On Hop Off
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Jax Panik – Get Up
Bittereinder feat. Tim Beumers – Slechte Mensen
Beste Radio Hit
Kovsie FM – aKING / Catch Alight
Puk FM – Moses Metro Man / Huigelaar
Jacaranda FM – Elvis Blue / Lighthouse
MFM – Jax Panik / Dinosaur
Tuks FM – KONGOS / I’m Only Joking
Beste Live Act
Kykers het die geleentheid om enige kunstenaar of groep te nomineer vir die Beste Live Act-kategorie. Om te stem, ‘Like’ MK op Facebook op www.facebook.com/mktv.co.za en kliek op die ‘Live’ opsie. Kykers wat op Facebook of Mxit stem in die ‘Live’-kategorie staan ’n kans om ’n Hyundai i20 te wen!
Stemming is amptelik oop en eindig 12 Maart 2012 om 12:00. Word deel van die rewolusie deur hiér te stem:
- mktv.co.za (via mobi of web en dan kliek op die ‘Like’ opsie van jou gunsteling)
- www.facebook.com/mktv.co.za
- Die MK Bot op Mxit