Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Fotoblad: Guy Buttery se bekendstelling van To Disappear in Place

Retha Ferguson 2011-11-17 Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Retha Ferguson het ’n versameling foto's geneem.

Guy Buttery verlei weer eens met uitsonderlike kitaarspel

Retha Ferguson 2011-11-17 Dinsdagaand in Langstraat was Guy Buttery se eerste Kaapstad-bekendstelling van sy nuwe album To Disappear in Place. Die album bestaan uit B-kante van sy laaste uitreiking, Fox Hill Lane (wat in 2010 die SAMA vir beste instrumentele album gewen ...

Beginners sonder enige stroop

André Crous 2011-11-17 Beginners stel ons in staat om, op die maat van geheue, tussen hede en verlede te gly op ’n manier wat nostalgies is sonder om soetsappig te wees, en bied ons ’n indruk van die ingewikkeldheid van die menslike bestaan sonder om self ingewikkeld te wees.

Vlieger – Unplugged gooi weer ’n Wes-Kaapse draai

CreativeSpark 2011-11-17 Ben Kruger as Vlieger Bothma Ben Kruger is Vlieger Bothma, die skoolseun wat besig is om seks, Leonard Cohen en ander wonderwerke te ontdek.

Robinson Regstreeks: Lindiwe Mazibuko

2011-11-17 Opposisiepolitiek sal nooit weer dieselfde wees nadat Lindiwe Mazibuko as die nuwe parlementêre leier van die DA aangewys is nie. Ons praat met haar oor wat sy anders gaan doen as haar voorgangers, hoe ...

Boem boem die blou bonsmannetjie gaan groen

Naomi Meyer, Hanli Brink, Minki Burger 2011-11-16 Lollos is soos om ’n stootwaentjie op te slaan – mens verstaan nie veel van die affêre as jy nie self klein kindertjies het nie. Vir diegene wat laat slaap op naweeksoggende en wat nie ken van chroniese oorinfeksies nie: Lollos is daardie ...

50/50 kans dat kankerkomedie slaag

Jacques Liebenberg 2011-11-16 Dis waagmoedig om ’n kankerstryd as ’n komedie te bemark; mense neem tog so vinnig en uit beginsel aanstoot. Maar hoewel 50/50 die verwagte emosionele knoppies druk wanneer hy sy deurslaggewende slottonele bereik, is die komedie-element ...

Riviereland: Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag

Cilliers van den Berg 2011-11-16 Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...

Andrew Lloyd Webber's The Phantom of the Opera

2011-11-15 Broadway’s longest running musical, Andrew Lloyd Webber’s The Phantom of the Opera, with its unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects, has experienced sell out seasons around the world and starts at Artscape in Cape Town on 22 November 2011 before playing at The Teatro at Montecasino in 2012.

Supernova beklemtoon Minnie se talent

Elbie Adendorff 2011-11-12 Supernova beklemtoon die talent van Minnie as liriekskrywer en komponis.

Robert Mugabe: What happened? – Insigryk en ewewigtig

Suzette Myburgh Film 2011-11-12

"Hierdie dokumentêr oor Robert Mugabe, vertoon by die Tri Continental Film Festival, gee ’n deeglike oorsig oor die lewe van die man wat eens van die mees bekende en gerespekteerde leiers in Afrika was." 

Robinson Regstreeks: Afrikaans en die US-taalbeleid

2011-11-11 Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word.

Die Psige: Vir Karen oor BGV

Lyndie 2011-11-10 Ek het gaan oplees oor die toestand en tot die slotsom gekom dat die meeste van ons wel daaraan ly, en nie net 1% nie ...

Mirror, Mirror

Christina Engela Opinion 2011-11-10 As a non-Christian I have never understood the need some people have to indoctrinate others, or to try and force their own views on them. When this sort of thing takes place during a time of grieving and mourning, such as at a funeral, it just makes it even worse. I have to wonder what they think, the […]
Top