Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Cilliers van den Berg2011-11-16Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...
2011-11-15Broadway’s longest running musical, Andrew Lloyd Webber’s The Phantom of the Opera, with its unforgettable score, jaw-dropping scenery, exquisite costumes and breathtaking special effects, has experienced sell out seasons around the world and starts at Artscape in Cape Town on 22 November 2011 before playing at The Teatro at Montecasino in 2012.
"Hierdie dokumentêr oor Robert Mugabe, vertoon by die Tri Continental Film Festival, gee ’n deeglike oorsig oor die lewe van die man wat eens van die mees bekende en gerespekteerde leiers in Afrika was."
2011-11-11Die drastiese afname in Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch is die dryfkrag agter die eis van ’n groep besorgde jonger-geslag Maties en burgerlike organisasies dat Afrikaans op dié kampus van uitwissing gered moet word.
Christina EngelaOpinion2011-11-10As a non-Christian I have never understood the need some people have to indoctrinate others, or to try and force their own views on them. When this sort of thing takes place during a time of grieving and mourning, such as at a funeral, it just makes it even worse. I have to wonder what they think, the […]
Carina van der Walt2011-11-09Die afgelope tyd het dit behoorlik gegons op Nederlandse kultuurgebied. Staatsekretaris Ben Knapen het op 12 Oktober die Koninklijk Instituut voor de Tropen (KIT) in kennis gestel dat hulle jaarlikse subsidie van 20 miljoen euro vanaf Januarie 2013 gestop sal word.
Suzette Myburgh2011-11-08 In ons gekwelde land is dit ten minste ’n ligpunt dat die ingewikkelde bevolkingsamestelling uitstekende stof vir komedie bied. In Skeem word die hele spul bymekaargegooi, met besonder prettige gevolge.
André Crous2011-11-08 Daar is al jare lank gerugte dat die farmaseutiese bedryf reeds ’n geneesmiddel teen vigs gevind het, maar vir eers nog ander tydelike medisyne verkoop om al die geld wat op navorsing spandeer is, terug te maak.
Kristine Kronjé2011-11-03On Wednesday, 26th October Joachim Schönfeldt launched 20 Stellenbosch: Two Decades of South African Sculpture with an opening parade. Almost overnight a flamboyant spectrum of sculptural pieces appeared in and around Stellenbosch in a ...
Suzette Myburgh2011-11-02 Om een of ander rede het ek hierdie fliek die afgelope tyd misgekyk op ons kringloop (moontlik die simpel plakkaat). As ek vroeër besef het Ryan Gosling speel daarin, sou ek lankal gaan kyk het.