Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
André Crous2011-09-01Ek moes eintlik 3½ sterre gee, want Crazy, Stupid, Love. het sy swak punte, maar die film as ’n geheel is so verleidelik en die effek op die kyker so verrassend dat die herinnering aan die film (die produk) veel beter is as die som van sy dele.
Deon Knobel2011-09-01Liewe Wilhelm Ja! Ja! Ek weet ek het jou vir maande afgeskeep. Jy sal my vergewe as ek jou vertel dat die werk aan die publikasie van jou versamelbundel As die woorde begin droom ’n volle agt maande geduur het.
Jacques Liebenberg2011-08-25JJ Abrams se Super 8 is so ’n onbeskaamde en eenvoudige oefening in die nostalgie, mens vergewe hom al die gate in sy storie.
Jacques Liebenberg2011-08-24In een toneel in As Good As It Gets sê Greg Kinnear se karakter aan Jack Nicholson se Melvin: “Jou grootste bate is jou bereidwilligheid om jouself te verneder.”
Suzette Myburgh2011-08-24Dit het al ’n cliché geword: dat Suid-Afrika vol stories is wat smeek om verfilm te word – “ons mense” moet net begin om “ons stories” te vertel. Dít doen regisseur Steven Silver met onderskeiding.
André Crous2011-08-19Regisseur: Terrence Malick Kamerawerk: Emmanuel Lubezki Rolverdeling: Brad Pitt, Hunter McCracken, Jessica Chastain, Sean Penn Looptyd: 135 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 12 Augustus 2011 Sommige mense noem dit die 2001: A Space ...
Karin, LitNet2011-08-19Hallo As iemand dalk skryf en inligting vra oor BGV of iemand soek wat dit het om mee te praat, verwys hulle na my as julle wil.
LitNet2011-08-18Honneurs in Afrikaans & Nederlands (2012) NMMU Is jy ’n ’n surfer met ’n liefde en ’n belangstelling in die Afrikaanse taal-en letterkunde of net iemand wat hou van lees en oor boeke dink terwyl jy ...
André Crous2011-08-16Rise of the Planet of the Apes Regisseur: Rupert Wyatt Kamerawerk: Andrew Lesnie Rolverdeling: Andy Serkis, James Franco, Tom Felton, Freida Pinto, John Lithgow, Brian Cox Looptyd: 105 minute Uitreikingsdatum in Suid-Afrika: 12 Augustus 2011 ...

Leon-Ben Lamprecht2011-08-10Een van die “elder statesmen” van die Suid-Afrikaanse musiektoneel, Piet Botha, het (uiteindelik!) na agt jaar weer ’n Afrikaanse album die lig laat sien. Na 2003 se Die Mamba en 1997 se ’n Suitcase vol winter (albei puik albums, as jy my vra) is ...

Réney Warrington2011-08-10Super 8 uses a technique made famous by the mother of all alien films, Alien, and that is never to do a full frontal of the alien, not to zoom in on every fang and all the dripping gore.

Thomas Mulcaire, Kristine Kronjé2011-08-03Tydens verlede jaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi het Thomas Mulcaire in samewerking met Ricardo de Oliveira ’n groep Brasiliaanse surfers se reis vanaf Maputo na Elandsbaai as ’n dokumentêre film, ...