Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Paul Boekkooi2011-07-07’n Seder val in Waterkloof Skrywer: PG du Plessis Regisseur: Albert Maritz Rolverdeling: Chris van Niekerk, Erica Wessels, Waldemar Schultz, Perlé van Schalkwyk, Jana Fischer, Petrus du Preez, Wessel Pretorius, Janel Jordaan, Lulu ...
Bibi Slippers, Bibi Slippers2011-07-06ek tree die vierhoek binne ... Fourie Botha se bundel Donkerkamer is op ’n donker Donderdagaand by die Book Lounge in Roelandstraat bekendgestel. “dit het tyd geraak,”/ deel jy my mee .....

Leon-Ben Lamprecht2011-07-06Net op ’n punt van orde: daar is seker diegene wat sal betwis dat dit regtig musiek is. Hulle sal sê dis eerder “spoken word”-opvoerings bo-oor musiek, soos dié van Kabous Verwoed. Vir hulle sê ek ... Julle is seker plek-plek reg.

Stefanus Rademeyer, Kristine Kronjé2011-07-05Stefanus Rademeyer recently held his first solo exhibition at Goodman Gallery Cape titled Resonant Structures. Following successful solo exhibitions, Surface Depth and Ideograph, Resonant Structures explored the relationship between the disciplines ...

Suzette Myburgh2011-06-30’n Bloedjong politikus (Matt Damon) se briljante verkiesingsveldtog om senator te word, ly op die laaste oomblik skipbreuk. Terwyl hy sy verloorder-toespraak in die manstoilette oefen, ontmoet hy ’n vrygeestige danseres (Emily Blunt).

Suzette Myburgh2011-06-30Prokureur Mick Haller is ’n regte hardegat. Sy praktyk, wat hy uit ’n statige ou Lincoln met die nommerplaat “Not guilty” bedryf, fokus hoofsaaklik op ongure karakters uit die bendewêreld.

Suzette Myburgh2011-06-30Dié film is gegrond op die ware verhaal van sewe gevangenes, meestal Pole, wat in die 1930’s as “vyande van die staat” in een van Stalin se strafkampe in Siberië gevange gehou is.

Steyn du Toit2011-06-23A compelling exhibition that deals with the dichotomy of the historical baggage intrinsically tied to being Afrikaans, Ik ben een Afrikaner (I am an African) is currently on at Artspace. Steyn du Toit chatted to Teresa Lizamore, the curator of the ...

Strijdom van der Merwe, Réney Warrington2011-06-23Strijdom van der Merwe is volksbesit. Alhoewel die meeste Suid-Afrikaners sy naam, en hulle bewondering vir hom, koppel aan die bome wat hy in rooi lap toedraai, is daar ’n massiewe versameling werke wat hy op sy stil manier uitpak, toedraai, ...