Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Foto's: Dorpstraat-maak-'n-skyf-makietie
2010-01-05Op 2 Januarie is ’n groot Dorpstraat-maak-’n-skyf-makietie op Hempies du Toit se wynlandgoed Annandale ten bate van Dorpstraat Teater gehou. Naomi Bruwer het saam gaan kuier en teruggekom met ’n paar kiekies van die kunstenaars.
Krismis in die hart
2009-11-12 Luisterpaneel: Alice Ellis, Beyers Eybers, Yvette (Ysterslet) de Wet en Naas Vermaas Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Klik op die CD-omslae om dit nou van kalahari.net te bestel! Sy háát Kersfees, sê Yvette, want ...Taraboemdery: skitterend georkestreer en afgerond
2009-07-16 Met Neil Sandilands, Milan Murray, Richard van der Westhuizen, Petro van den Heever en Pierre van Heerden Regie: Albert Maritz. In hierdie spesiale groen Innibos-jaar word een van die veelsydigste lote wat die Afrikaanse letterkunde ooit ...Chris Lamprecht se nuwe kunslied-siklus uitgevoer
2009-07-01Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se eeufeesviering in Bloemfontein het op 24 Junie ‘n kunslied-etenskonsert in die Odeion ingesluit.
Hy worstel met demone en sing oor 'n engel: Jan Blohm is terug met 7 Jaar
2009-05-26 Jan Blohm is terug. Na sy (baie publieke) worstelinge met sy eie demone het hy dit goed gedink om ’n nuwe album op die publiek los te laat. Daai album is 7 Jaar. Tien snitte (eintlik 11 – daar is ’n spooksnit) lank. Nou kyk, ...Van ou perde tot tergterte
2009-05-19 Luisterpaneel: Alice Ellis, Beyers Eybers, Yvette (Liewe Let) de Wet en Naas Vermaas Sameroeper en notuleerder: Theunis Engelbrecht Klik op die CD-omslae om dit nou van kalahari.net te bestel! Bob Dylan Together Through Life Daar was ...Van Bruce tot allerhande ander juice
2009-04-16 Met die intrapslag al verkrummel Springsteen enige moontlike weerstand met die epiese liedjie “Outlaw Pete” (al laat die versgedeeltes ’n mens dink aan die wysie van Kiss se 1978-treffer “I Was Made For Loving You”).Gedagtes oor kabaret: Dorothea van Zyl in gesprek met Hennie Aucamp
2008-12-18 Op pad New York toe in die tagtigerjare het ek 'n paar dae in Amsterdam oorgebly, en daar het ek 'n ervaring gehad wat 'n beslissende uitwerking op my kabaretbelangstelling gehad het. 'n Program - Alle laatjes oopen.Die verlore stad
2008-11-24 Skrywer Elias P. Nel het nog net op twee plekke gewoon - in Kraaifontein in die Wes-Kaap, waar hy vandag nog tuis is, en tot en met sy 14de jaar op Verneukpan in die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Daar waar "sy mense, sy stories" ...Vanself ... soos asem - Amanda Strydom
2008-11-12"Van God."Net dit. Nie 'n rasionaliserende relaas oor hoe haar bipolêre depressie 'n klomp energie laat loskom soos Thomas Moore in sy Care of the Soul beweer met depressie gebeur nie. Nee."Van God."Van Hom, ...
Danie Botha in gesprek met Hennie Aucamp oor toneel, 2008
2008-11-12Maar ek voel dat al die huidige feeste, al die pryse, ook sterk teenproduktief kan wees: Kry dramaturge die kans om rustig binne hul vak te groei? En ook toneelspelers? Te veel gejaag; te min tyd vir besinning.
Windhoek
2008-10-28 Windhoek, Namibië is Daniel Hugo se Jerusalem én sy Rome: die heilige stad waar hy met die Sestigers se verbysterende woorde kennis gemaak het nog vóór hy sy eie hand aan die digkuns gewaag het. ...Die waarheid van my hartland
2008-10-08 Het jy al aan tafel gesit en gehoor hoe die mense om jou mekaar in die rede val en ou stories vertel? Het jy al in Eshowe stil gestaan en na die wind geluister? Na stemme wat sing van goedheid en genade? Riana Scheepers sit aan tafel saam met haar ...Eksodus 'n ontroerende en meesleurende ervaring
2008-09-19 Die Bybelse roman, oftewel die fiktiewe uitbeelding van 'n stuk Bybelgeskiedenis, is 'n genre op sy eie. Francine Rivers en Beth Moore se boeke word gereeld in Afrikaans vertaal. Jare gelede was daar FA Venter se Nabot se wingerd. Daar het meer ...Onthoukos deur Heleen Meyer
2008-09-18 Onthoukos sal jou wys hoe om tradisionele Suid-Afrikaanse disse nes jou ma of ouma te kan maak.Liriekfabriek: Toast Coetzer
2008-09-09 Wat maak die lirieke van ’n liedjie goed? Vir my moet ’n goeie liriek dinge in my kop laat draai wat selfs sterker as die tune self is. Dit moet in kort sinne my gedagtes aan die gang sit sodat ek die liedjie op my eie kan verteer, my ...Die Bybel in Afrikaans
2008-09-08Sonder die Bybel in Afrikaans was geen uiteindelike standaardisering en amptelike erkenning van Afrikaans as't ware moontlik nie, al het die letterkunde uiteindelik wel wesenlik daartoe bygedra.
Chris Chameleon: Wesenlik anders
2008-08-12Om 'n indrukwekkende mens soos Chris (nié Chameleon nie) maar net nog 'n keer op dieselfde ou stokkie neer te sit, doen hom 'n onreg aan.
