Groen, groener, groenste groentetuin

  • 0

Herwinning is ou nuus. Deesdae praat ons eerder van volledige vaste afvalbestuur en dit geld vir ons tuine ook. Die slagspreuk lui: ‘Reduce. Reuse. Recycle’ Dié volgorde is nie om dowe neute gekies nie!

Cobus Smit bekende tuinontwerper, vryskut tuinskrywer en deskundige met vaste afvalbestuur is reeds jare lank betrokke by talle gemeenskaps voedseltuine landwyd en is die fasiliteerder by iGadi yeThemba by die Legacy Community Centre en huistuine vir love2give2children in Kayamandi, Stellenbosch. Cobus Smit en sy span van Let’s Talk Rubbish behartig ook die vaste afvalbestuur by die twee fees-restaurante.

Die werkswinkel is gratis en vind op 7 Maart om 09:00 – 12:00 by die Pink Geranium plaas. Donasies aan Legacy Community Development Organization is welkom.

Besprekings is noodsaaklik, kontak anne@thepinkferanium.co.za

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top