Lê agteroor en ontspan met twee heerlike LAPA-boeke. LitNet en LAPA gee Isabelle deur Chanette Paul en Huis van die wind deur Sophia Kapp weg. Inskrywings gesluit.
|
|
|
Klik op die voorblaaie om dié boeke by LAPA Uitgewers te koop.
Wenner: Liza Meyer van Melkbosstrand.



