Die LitNet-redaksie by die Woordfees: Uit die mond van die leser

  • 0

Uit die mond van die leser

Met Wilna Adriaanse, Carina Diedericks-Hugo, Naomi Bruwer en Madri Victor.

Koerantresensies raak dalk minder, maar sosiale netwerke, gesprekforums en blogs verander elke leser in ’n kritikus en kuberresensent. Skrywers kry meer lesersterugvoer as ooit. Hoe belangrik ís die leser se oordeel? Kom luister wat sê ons uitgelese paneel.

6 Maart 14:00 | Boektent | 50min | R40 


Keer terug na die program-indeksblad. 
 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top