LitNet by die Woordfees: Van groentjie tot skrywer

  • 0

Van groentjie tot skrywer

In samewerking met LitNet.  Met Fourie Botha, Nicole Jaekel-Strauss en Theo Kemp in gesprek met Bibi Slippers.

Om te skryfskool of nie: ’n gesprek oor die voor- en nadele van skryfskole aan universiteite. Die invloed van die mentor en die langtermyn impak van die skryfskool word bespreek. LitNet se Bibi Slippers stel vrae aan jong skrywers wat deur die meul is. 

5 Maart 14:00 | Erfurthuis | 50min | R40

     
     


Keer terug na die program-indeksblad. 
 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top