Mooi Maria, Woordfees en KKNK voorverkoper

  • 0

Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof  het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.

Aardklop Beste Afrikaanse produksie 2011
Aardklop Beste Regisseur 2011
Aardklop Beste Aktrise 2011 (Anthea Thompson)

Fiesta Beste Regisseur nominasie 2011
Fiesta Beste Aktrise nominasie 2011 (Isadora Verwey en Anthea Thompson)
Beste Byspeler nominasie 2011 (Neels van Jaarsveld)

Ondersteun die Dramafees by die US Woordfees  

Mooi Maria
Moontlik gemaak deur Clover Aardklop en Die Dagbreek Trust.  Deur Pieter Fourie. Met André Roothman, Isadora Verwey, Waldemar Schultz, Anthea Thompson, Theresa C. Sedras, Lille Goosen, Neels van Jaarsveld en Roeline Daneel. Regie, ontwerp en beligting: Albert Maritz
Die verhaal van ’n meisie wat eens Mooi Maria was – totdat die noodlot toeslaan. Net soos Faan se trein deur Fourie, ? wegholsukses van die sewentigs en steeds relevant. In Beeld noem Anna-Retha Bouwer Anthea Thompson se spel ’n “kragtoer”. By Aardklop 2011 bekroon met toekennings vir Beste Afrikaanse produksie, Beste Regisseur en Beste Aktrise.
5 Maart 20:15 | 6 Maart 20:15 | Spier Amfiteater | 70 min | R80, R90, R100

 


Keer terug na die program-indeksblad.  

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top