Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

The Tillman Story – An embarrassing tale of the US government

Réney Warrington 2012-02-06 An intriguing look at an unconventional family who thought for themselves and did not blindly follow “God and country”.

The annual Fleur du Cap Theatre Awards

2012-02-06 The prestigious annual Fleur du Cap Theatre Awards, celebrating 47 years in 2012, have introduced several new categories in a bid to be more representative of what is happening on the local stage. The new categories focus on musical theatre and musicals as well as on design in lighting, sets and props, costume and masks, and sound and puppetry.

Woordfees-onderhoud: Steyn du Toit in gesprek met Albert Maritz

Steyn du Toit 2012-02-06 Steyn du Toit gesels met Albert Maritz oor sy Woordfees-produksies Die rebellie van Lafras Verwey en Mooi Maria.

Woordfees-onderhoud: Bibi Slippers in gesprek met Pierre Lombard

Bibi Slippers 2012-02-06 Bibi Slippers gesels met Pierre Lombard oor die jongste toevoeging tot die US Woordfees-program, die Kykfees aangebied deur Cinemuse.

Christina Oritz tree op in Kaapstad

2012-02-03 Wêreldberoemde pianis Cristina Ortiz op 5 Februarie in Kaapstad

Groen, groener, groenste groentetuin

2012-02-03 Hou op met weggooi en kweek sommer jou eie kos op jou vullis sonder die spit van ’n sooi.

Woordfees-onderhoud: Steyn du Toit in gesprek met Slenterfees-organiseerder Alette de Beer

Steyn du Toit 2012-02-02 Steyn du Toit gesels met Alette de Beer oor die Neethlingshof Slenterfees en wat feesgangers kan verwag.

Nadine Gordimer nie meer by US Woordfees

2012-02-02 Die Nobelpryswenner Nadine Gordimer, wat vanjaar by die US Woordfees vereer sou word met ’n profiel-aanbieding op die skrywersprogram, kom nie meer na die fees nie.

Robinson Regstreeks: Korrupsie

2012-02-02 Die korrupsiewaghond-inisiatief is verlede week bekendgestel. Hoe gaan hulle korrupsie en bedrog hokslaan?

Oupa Vermaak se gedigte rock

CP Vermaak 2012-02-02 Met die huisopruiming na sy dood het die familie afgekom op gedigte wat hy geskryf het deur die loop van sy lewe. Die gedigte is gevind in skoolboeke, agterop ou boeke, op dele van ou kartonne en medisyneboksies en op enigiets skryfbaar. Al die gedigte was in sy eie handskrif geskryf.

Wen met LAPA Uitgewers: Wenner bekend

2012-02-02 LAPA Uitgewers gee ’n eksemplaar van Isabelle deur Chanette Paul en Huis van die wind deur Sophia Kapp.

Wen groot met Protea Uitgewers: Wenner bekend

2012-02-02 Protea Uitgewers gee drie lekkerleesboekies weg.

The Cape Consort live at the Fugard Studio

2012-02-01 The Cape Consort is proud to announce the launch of its Monteverdi Project with 3 consecutive Sunday evening concerts at the beautiful Fugard Studio on 12, 19, 26 February.

Weense Wals-konsert met Johann Strauss Ensemble Wien

2012-02-01 Enjoy a unique opportunity to experience one of the finest Viennese ensembles.

Mirror at Association of Arts Pretoria

2012-02-01 An exhibition of paintings under guidance of art master Leon Fourie will be on show at Association of Arts Pretoria.

Statements After an Arrest under the Immorality Act extends at the Fugard by popular demand

2012-02-01 Athol Fugard's Statements After an Arrest under the Immorality Act has been extended by popular demand to 18 February 2012.

Kat and the Kings comes home to District 6

2012-02-01 Olivier Award-Winning Kat and The Kings set for the Fugard Theatre.

Antoinette Louw praat met Naomi Meyer oor Nag, Ma by die Woordfees

Antoinette Louw, Naomi Meyer 2012-02-01 Antoinette Louw gesels oor Nag, Ma waarin sy tydens die Woordfees teenoor Sandra Prinsloo speel.

Woordfees-onderhoud: Nuwe Stemme 5

Bibi Slippers, Loftus Marais 2012-02-01 Bibi Slippers gesels met Loftus Marais en Chris le Roux oor Nuwe Stemme 5
Top