Theater van de Verloren Tijd by die US Woordfees

  • 0

Theater van de Verloren Tijd by Woordfees 2012 met Floris Brown & Sjaka Septembir – Dinsdag 06 Maart in die Katjiepiering restaurant Botaniese Tuin Stellenbosch om 13h00. Die impromptu vertoning is gratis en duur 20 minute.

Uit Nederland besoek Theater van de Verloren Tijd vanjaar vir die 2de maal die US Woordfees. Sjon & Dorith se motto is dat poësie gehoor en ervaar moet word. Daarom ken hulle oor die seshonderd Nederlandstalige (en nou ook ’n twintigtal Afrikaanse) gedigte, wat hulle aan die luisteraars op Woordfees gaan voordra.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top