Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Pierre Smith se Sing ’it-liedjie, "Die ouer ek", is die meeste afgelaai en Dans Dans Lisa het 'n musiekvideo as prys hiervoor losgeslaan. As skrywer het Pierre ook die geleentheid om in die video te verskyn. Klik hier om te hoor wat hierdie jong liriekskrywer alles te sê het.
Bibi Slippers2012-04-24Alida Bothma het ’n allemintige 160 boeke op haar kerfstok. Sy is een van Suid-Afrika se geliefde kinderboekillustreerders, en ook bekend as visuele kunstenaar. Hier deel sy haar illustrasies en die stories agter die prentjies met LitNet-lesers.
2012-04-20To celebrate their 40th anniversary, Picador had a set of 15 classic titles redesigned to form a beautiful, collectable set. LitNet is giving away two complete sets of redesigned Picador Classics.
2012-04-20Om hul 40ste herdenking te vier het Picador 15 van hulle klassieke titels laat herontwerp om ’n pragtige versamelbare stel te vorm. LitNet het twee van hierdie stelle Picador Classics om weg te gee.
Bibi Slippers, Henry Cloete2012-04-19Die Skynmaagde is die mees gewilde postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die hele wêreld. Hulle is ook waarskynlik die enigste postapokaliptiese Afrikaanse folk-grunge band in die wêreld. Bibi Slippers gesels met Henry Cloete en Wilken Calitz, die breine agter die lirieke en die vingers op die snare.
Renata Redelinghuys 2012-04-19Doodsnikke, ‘n vertaalde verwerking van Sam Shepard se Buried Child, is tans op die planke by die Baxterteater met regie deur Janice Honeyman.
ClassicSA2012-04-18Deur sy lesers op ’n daaglikse basis op hoogte te hou van gebeure in die klassieke musiek bedryf het hierdie inoverende webwerf,sedert sy bekendstelling twee jaar gelede, die toonaangewende spreekbuis vir klassieke musiek in Suid-Afrika geword.
2012-04-18Die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Richard van der Westhuizen tree op 28 April by die Barnyard Menlyn op tydens Beeld se Fynproewers saam met Nederburg.
Ina van Rooyen2012-04-18The Odeion Quartet, resident at the University of the Free State, is joining forces with pianist Catherine Foxcroft in a performance of Dvorak’s Quintet no 2 in A major on Sunday 22 April at 16:00 in the Enoch Sontonga Hall on Unisa’s Sunnyside Campus.
Bibi Slippers2012-04-17Dale Blankenaar shares his lifelong love for picture books with us. This talented young illustrator has channelled his fascination with books into a brilliant career.
Réney Warrington2012-04-16 It’s not what you think. Really. God Bless America should, in fact, have been titled God Help America – because it’s going down the crapper fast.
Naomi Bruwer2012-04-16The story is about a girl forced to dance continually in her red shoes; The Red Shoes has seen adaptations in various media including film.