Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur. Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
François Verster2012-03-15“Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”
Darryl David2012-03-15Die Breyten Breytenbach Fees sal my laaste fees van baanbrekerswerk wees. Dit sal my visie van die Karoo as literêre hartland van Suid-Afrika voltooi.
2012-03-15Mensehandel, of moderne slawerny, is aan die toeneem. Kenners gee ’n perspektief oor die erns daarvan en die steel van iemand se identiteit en menswees.
2012-03-14’n Uitstalling van Kunsfoto’s van vier gevierde vroue-persfotograwe – Alet Pretorius, Lisa Hnatowicz, Liza van Deventer en Theana Breuge. Die uitstalling word op Woensdag 21 Maart 2012 om 18:00 vir 18:30 deur die bekende fotograaf, Marc Shoul, geopen.
2012-03-14"Die seun is Hennie van Zyl en hy word met ’n sielsmeevoerende egtheid gespeel deur Viljé Maritz. My pa dink hy’s Elvis het baie meer emosionele opstoppers as wat enigiemand sou kon verwag.”
2012-03-14“Die uitstaande kenmerk van die US Woordfees in 2012 was die groot groepe entoesiastiese feesgangers wat van heinde en ver gekom het.”, feesdirekteur Dorothea van Zyl.
Réney Warrington2012-03-13Kiss Me (Kyss Mig) is a series of beautiful, tenderly crafted, well-acted scenes carefully strung together in a feature length film that warms the heart.
Réney Warrington2012-03-13Die beeldende kunstenaar Hannelie Coetzee is tans besig met ’n land art-projek by die Nirox Sculpture Garden in Gauteng. Reney Warrington dokumenteer die projek.
2012-03-12Teaterproduksie in die KunsteKaap met: Aimee Valentine (Baby); Euodia Samson (Ma), Peter Butler (Attie), Shamilla Ismael (Nooi), Sean Michaels (sersant De Wit). Regie: Alfred Rietman. Geskryf deur EKM Dido.
Ingrid Glorie2012-03-12In 2010 het Brink die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs ontvang. Dit het hom in staat gestel om Philida te skryf. En Brink is dankbaar daarvoor, want om hierdie boek te skryf, was vir hom een van die grootste uitdagings in sy skrywersloopbaan.
2012-03-09In just under three weeks the nine Sing ’it songs have been downloaded more than 8 000 times, with Dans Dans Lisa the current frontrunner. The song downloaded the most by 20 March via www.singit.co.za website will be the ultimate winning song.
Alwyn van Zyl2012-03-09Stellenbosch se munisipaliteit, skole, kerke, universiteitskoshuise en feeskunstenaars het kragte saamgespan om bome te plant by die Jan Marais Natuurreservaat. Alwyn van Zyl was daar met sy kamera.
2012-03-09The Friends of Dance for All will host a talk by Harold King on Saturday 17 March from 11h00 to 12h00, at the Dance for All (DFA) studios in Athlone in Cape Town.
Naomi Meyer2012-03-08Zolani Mahola is die supergewilde voorsanger van die Grammy-bekroonde Freshlyground. Karen Zoid is die SAMA-wenner met die ysterstem, leerbaadjie en warm rock-snare. Hulle kom lewer ’n dubbelloopsarsie briljante musiek wat begin en eindig met ’n Z!