Die Familie: Is dit omdat hy aan Aspergersindroom ly?

  • 0

Middag!

My naam is Ilza. Ek het ’n 10-jaar-oue seun wat met Aspergersindroom gediagnoseer is.

Hy sukkel met skrif en probeer dit heeltemal vermy. In wiskunde is hy ’n uitblinker en hy geniet dit baie.

Hy kan byvoorbeeld ’n woord korrek skryf, en vyf minute later weet hy glad nie hoe om die woord te skryf nie.

Is dit ’n gevolg van Aspergersindroom?

Kan u my asseblief laat weet?

Baie dankie.

Groete,

Ilza Adamson

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top