Videogreep van Babbel

  • 0

Babbel, uit die pen van Nicola Hanekom, is bekroon met die Absa Kanna vir Beste Debuutwerk en die Absa Herrie Kanna vir Kopverskuiwende werk, asook die ATKV Kanna vir Beste teateraanbieding. Hier is ’n videogreep van die produksie.

 

 

Lees nog oor 2012 se Kanna-toekennings.
Sien foto’s van Babbel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top