Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel is die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK en het in ses van die van die tien kategorieë geseëvier. Hier is ’n fotoblad van die produksie.














Foto’s: Alwyn van Zyl
Kyk ’n videogreep van Babbel.
Lees nog oor 2012 se Kanna-toekennings.

