Robinson Regstreeks
Woensdagaand, 2 Mei
21:00 – 21:30 op KykNet
Onlangse artikels oor wanpraktyke en korrupsie in die topstrukture van die polisie is ontstellend. Ons vra oudpolisiehoof George Fivaz en kenners waaraan hulle die verval toeskryf en wat gedoen moet word om vertroue te herstel.
Sluit by ons aan.

