Robinson Regstreeks: Zola Budd

  • 0

Robinson Regstreeks

Woensdag 06 Junie

21:00 – 21:30 op kykNET

 

Zola Budd het in 1984 op 17-jarige ouderdom haar eerste langafstand-wêreldrekord geslaan. In haar lewe het sy baie terugslae beleef, maar die kaalvoetatleet van Bloemfontein het elke keer weer opgestaan. Sy is seker een van die Suid-Afrikaanse vroue-atlete wat die meeste in die wêreldkollig was.

Zola woon deesdae in Amerika, maar sy’s tans in Suid-Afrika en neem vir die eerste keer aan die Comrades-marathon deel.

Ons praat met haar oor haar roemryke en veelbesproke atletiekloopbaan en ook oor Zola Budd Pieterse weg van die atletiekbaan.

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top