Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Persvrystelling: kykNET se verjaarsdaggeskenk aan kykers is Die Boekklub 3!
2021-01-29Dis meer as drie jaar sedert kykNET-kykers die inwoners van Merweville met groot hartseer gegroet het, met die gedagte dat dit vir ewig sou wees. Maar, ter viering van kykNET (DStv-kanaal) se 21ste verjaarsdag, wag daar ‘n groot bederf op kykers in 2021 ...
Mediaverklaring: Februarie op VIA – wat ’n storie!
2021-01-28Die langste maand van die jaar is verby, skep asem met aangrypende stories en goeie raad – spesiaal vir jou op VIA.
Red Die Boer-teaterrestaurant: gratis aanlyn konsert
2021-01-26"Nou gaan WOES en sommige van ons land se voorste kunstenaars saamspan om twee GRATIS aanlyn konserte op 29 Januarie en 5 Februarie aan te bied om fondse in te samel om hierdie belangrike platform vir kunstenaars in staat te stel om weer hulle deure te kan oopmaak sodra die toestande in die land dit toelaat."
Piesangbrood
2021-01-22"Met die koms van die nuwe jaar en die werklikheid van die tweede vlaag het die gespot ook begin. 'Nou gaan ons weer piesangbrood bak!' Dis toe dat ek besluit: Aan die liederlike lot van my naam en naamgenote kan ek nie veel doen nie, maar ek kan darem probeer om die piesangbrood tot die kroonprinses van die teetafel te verhef."
Tribute to Themba Mbuli
2021-01-20"In that quiet mind, there brewed a thinker, a visionary, a philosopher – a lover of people; of all people. His vision was that of inclusivity with no excuses, no prejudice. In his life he lived his dream of dancing and travelling, and even having a family."
Theo Kleynhans verower die wye wêreld
2021-01-15Theo Kleynhans is besig om nes te skrop in Spanje. Melt Myburgh het met hom gesels oor sy opgang in die internasionale kunswêreld.
Filmresensie: Toorbos
2021-01-06"Dis ’n film wat die moeite werd is om te sien, juis oor die harde werk en denke wat daar ingegaan het, wat duidelik blyk."
Mediaverklaring: Skryf in vir Die groenste vingers
2021-01-05“Dit is soos ’n kookkompetisie, maar met blomme!” Só beskryf Philip Nolte, die skepper van die nuwe kykNET realiteitsprogram, Die groenste vingers, hierdie nuwe program.
Mediaverklaring: kykNET se hoogtepunte in Januarie 2021
2021-01-05Januarie 2021 is die amptelike begin van 2021 en kykNET skop dit met vele hoogtepunte af. Dis nuwe vermaak!
My reis met blokkiesraaisels
2021-01-05"Nog ’n voordeel is dat blokkiesraaisels ander kognitiewe funksies soos intuïsie en kreatiwiteit bevorder, omdat die oplos (en skep) van raaisels beide hierdie breinvaardighede gebruik wanneer ’n mens gereeld moet raai en soek vir alternatiewe."
Reis in die tyd van die korona: onder vreemde hande
2020-12-23"Pyn is ’n gelykmaker. Ons mag verskillend treur, maar in die binnekant lê seerkry ewe diep."
Mediaverklaring: ’n “Venster” op vreemde tye
2020-12-23In hierdie tyd van begrensing en inperking deel Willemien haar musiekvideo “Venster” met LitNet se lesers.
Toast rig ’n gemaskerde satelliet op Roof en (Or)Wellington
2020-12-21"Toe Bob Dylan die Nobelprys vir Letterkunde gewen het, is daar op verskillende forums gesels oor die musiekteks as letterkundige instrument, maar doen ons werklik genoeg om ons liedjieskrywers se bydrae tot ons letterkunde te verreken?"
Persverklaring: Vervaardigers van Toorbos vra ondersteuning vir inskrywing by 2021 se Oscar-toekennings
2020-12-21"Die kwessie van vrouebemagtiging en -identiteit, asook ’n sentrale omgewingstema, sluit baie nou aan by vandag se tydsgees. Die film het ’n baie goeie kans om genomineer te word indien ons almal ons deel doen om dit daar te kry."
Mediavrystelling: Kurt Darren en vriende vier die goeie ou dae met ’n braai
2020-12-21Kurt het sy goeie vriende genooi vir ’n lekker saamkuierbraai om “Die goeie ou dae” te vier. Vriende soos Juanita du Plessis, Ricus Nel, Die Campbells, Jo Black, Martin Bester en nog meer verskyn in dié nuwe musiekvideo.
Persvrystelling: KKNK 2021 vir eers uitgestel as gevolg van pandemie
2020-12-18Die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) het na deeglike besinning en met inagneming van die onsekerheid rondom die Covid-19-pandemie besluit om die fees wat vanaf 31 Maart tot 6 April sou plaasvind, vir eers uit te stel.
Mediaverklaring: Klein Karoo Klassique span saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes vir ’n eksklusiewe aanlyn Adventskonsert
2020-12-15Die Suid-Afrikaanse Nasionale Jeugorkes (SANJO) se jaarlikse Adventskonsert word vanjaar aanlyn gehou – en vir die eerste keer aangebied in vennootskap met Klein Karoo Klassique en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK).
Ché sing en dans harte warm
2020-12-15"Ek kan definitief nie vergeet van die amazing span wat gehelp het om die video ’n sukses te maak nie: Ek en oom Ernst Kleinhans van Select het saam gewerk aan die skrywe van die liedjie. Die videowerk en die redigering was gedoen deur Christiaan Wolf en sy ongelooflike span. Die choreografie was gedoen deur ’n unbelievable danser, Ashley de Moore."
