Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Dis Mei op VIA – met regte mense, en regte stories!
2021-05-04Etlike hoogtepunte beloof dié maand boeiende wintervermaak op VIA.
Persverklaring: Hoof- uitvoerende beampte gesoek vir Nuuseum MSW
2021-04-30Daar is ’n vakature vir die pos van hoof- uitvoerende beampte van Nuuseum (’n maatskappy sonder winsoogmerk).
Suidoosterfees 2021 en NATi Jong Sterre-produksies ‒ ’n onderhoud met Carlo Daniels
2021-04-28Emma Kotze gesels met Carlo Daniels oor sy werk wat hy by die fees aanbied, asook die geleenthede wat die Jakes Gerwel-mentorskapprogram, waarvan hy in 2020 deel was, vir hom gebied het en hoe sy toekomsdrome lyk.
Persverklaring: Oudtshoorn se reWOLusie kry nasionale voetspoor
2021-04-28Die hele Suid-Afrika kan nou deelneem, met meer komberse as ooit wat warmte kan gee aan behoeftiges in die koue wintermaande wat kom.
Suidoosterfees 2021 en NATi Jong Sterre-produksies ‒ ’n onderhoud met Margo Kotze
2021-04-28In samewerking met die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), Kunstekaap en die Jakes Gerwel Stigting bied die Suidoosterfees vanjaar weer ‘n NATi Jong Sterre-program by dié fees aan wat tot 2 Mei by die Kunstekaap plaasvind. Emma Kotze gesels met Margo Kotze oor haar werk wat sy by die fees aanbied, asook die geleenthede wat die Jakes Gerwel-mentorskapprogram, waarvan sy in 2020 deel was, vir haar gebied het en hoe haar toekomsdrome lyk.
Persverklaring: Skemerdans nou op Showmax
2021-04-28"Die pas is vinnig en die reeks verdien om met dieselfde entoesiasme as internasionale reekse gekyk te word. Ek glo dat dit die pas aangee vir die soort storie-vertelling waarna Suid-Afrikaners lankal smag."
Suidoosterfees 2021: An interview with Wahbie Long
2021-04-28On 29 April 2021 at 10:00, Marianne Thamm will be in conversation with Wahbie Long about his book, Nation on the couch: Inside South Africa's mind, as part of the Suidoosterfees-Jakes Gerwel conversations at Artscape, Cape Town. Robert Kriger interviews Wahbie to find out more about his book, which he describes as a "letter to all South African citizens".
Uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns
2021-04-26At the table is ’n uitstalling van kontemporêre bedrukte kuns. Op 8 Mei gaan spesiale kunswerke gedruk word vanaf ’n druktafel wat gedurende die uitstalling kollektief deur die uitstallers gekerf is. Dié druktafel is ’n ware tafel wat gekerf word.
Never rarely sometimes always: a film review
2021-04-26"The dread. Yes, the feeling of dread never leaves. You have two underage girls; one is pregnant. With little money and no support, they travel to New York. What should be a one-day excursion turns into a prolonged three-day affair. They have nowhere to stay, no money to spend."
Die Hertzogprys vir drama 2021: ’n onderhoud met Nicola Hanekom
2021-04-23"Teater is lewende kuns. Dit sluimer hopelik net tydens die pandemie ’n bietjie. Teater is alles vir my. Dis kerk en kulkuns, konfrontasie en ontvlugting, droom en nagmerrie."
Suidoosterfees 2021: An interview with Adam Cruise
2021-04-23"Basically, we all need each other, so, no, we cannot allow humanity to self-destruct." Adam Cruise (It’s not about the bats) will be part of the Jakes Gerwel conversations at the Suidoosterfees.
Persverklaring: Tyd vir ’n blaaskans met die Suidoosterfees se spesiale afslagpakkette
2021-04-23Die Suidoosterfees, wat van 26 April tot 2 Mei in Kaapstad plaasvind, val oor ’n langnaweek en in die skoolvakansie. Met ’n program propvol drama, komedie, gesprekke, musiek, inryteater en vele meer, is dit die perfekte geleentheid om jou batterye te kom herlaai. Die fees en die Premier Hotel Kaapstad bied ’n bekostigbare wegbreek-opsie aan feesgangers.
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Johan Fourie
2021-04-22Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Die gesprek "Die lang pad na ekonomiese vryheid", met Johan Fourie, Nicoli Nattrass en Rachel Jafta, vind op 30 April plaas. Bennie Linde gesels met Johan oor sy boek.
Kyk hoe nooi Suidoosterfees-sterre jou uit na die fees!
2021-04-22Die Suidoosterfees vind van 26 April tot 2 Mei 2021 in Kaapstad plaas. Kyk hoe nooi van Suid-Afrika se bekendste kunstenaars jou in hierdie video’s uit na hulle produksies.
Suidoosterfees 2021: An interview with Thembalethu Seyisi
2021-04-22"It is my small way of paying it forward and a way of showing gratitude for the privileges life has afforded me thus far." Thembalethu Seyisi (21 life lessons @ 21) will be part of the Jakes Gerwel conversations at the Suidoosterfees.
Persverklaring: Elsa Joubert se Spertyd met Sandra Prinsloo by die Suidoosterfees
2021-04-21Joubert is op 14 Junie 2020 midde die Covid-pandemie oorlede. Kort voor haar afsterwe het sy die teksverwerking gelees, en was sy opgewonde oor Prinsloo se vertolking van haar lewensverhaal.
Persverklaring: Die Dinge van ’n kind by die Suidoosterfees
2021-04-21Marita van der Vyver se ontvergeetlike Bildungsroman, Die dinge van ’n kind is in 1994 gepubliseer. Francois Toerien se verhoogverwerking is weerloos en fragiel, ’n produksie vir elke ma, elke dogter, en die mans in hulle lewens.
Persverklaring: Beet by die Suidoosterfees
2021-04-21Beet is ’n opdragproduksie van die Suidoosterfees om die lewe van Beethoven te vier.
My kombuis word herfs
2021-04-21"Maar niks kom by herfs nie ... dis ’n kleurespel en ’n rykdom van smake en geure. My kombuis word herfs in die warm hart van pampoene en borrie, die ryk rooi van paprika en tamatiesop. En dan is daar die kwepers ..."
Vonkfiksie-kompetisie: Vuur in die argief
2021-04-21Wen kontant met LitNet se vonkfiksie-skryfkompetisie: Skryf ’n storie van tien woorde met die titel “Vuur in die argief”, en kom in aanmerking vir pryse van R2 000, R1 000 en R500. Sluitingsdatum: Donderdag 13 Mei 2021.
