Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
An analysis of Mare of Easttown, crime shows and the female-led series
2021-06-22"We are reminded, again and again, how we are vulnerable to forces greater than ourselves. We are exposed to dysfunction and despair. Especially in these times, not everyone gets to have the happy ending; not everyone gets to feel the sun on their back. Ever. Mare is the town of Easttown; Easttown is Mare. She can never truly leave, and they can never truly let her go."
Malcolm & Marie: ’n filmresensie
2021-06-22"Die verhouding tussen Malcolm en Marie is gekompliseerd, toksies. Die karakters is selfgesentreerd en dit maak dit moeilik om van hulle te hou. Marie se self-awareness maak van haar ’n meer simpatieke karakter. Malcolm & Marie is ’n lekker fliek, maar omdat die storielyn slegs op die twee karakters fokus, voel dit uitgerek."
This is not a burial, it is a resurrection: ’n filmresensie
2021-06-22"Bravo. Hierdie ragfyn streel oor die siel is ’n meesterstuk van eenvoud, aanklagte, liefde en dapperheid."
Voorstelle ingewag vir 2021 Helgaard Steyn-beeldhouprys | Call for nominations for the 2021 Helgaard Steyn award for sculpture
2021-06-18Inskrywings vir werk voltooi tussen 2017 en 2020 word ingewag en sluit in vrystaande beelde en konstruksies, reliëfwerk en binnenshuise of opelug installasies in enige permanente medium en ook keramiek. | Art museums, galleries and their appointees, curators, art consultants and arts practitioners are invited to nominate artworks.
Die gezoem van die bye
2021-06-15"Dis nie net vir die nougat en my soetgebak dat ek hul heuning gebruik nie. Ek begin my dag met ’n koppie kookwater met ’n eetlepel van dié heuning en ’n eetlepel appelasyn. Al vir baie jare lank. En ek kook ook graag met heuning. Daar is niks lekkerder as hierdie varklies wat in die sous van heuning en appelbier gaargemaak is nie – pure rykmanstafel!"
Gevare van sosiale media belig in Jan van Riebeeck-toneelproduksie met feesvennote
2021-06-13"Afgesien van die feit dat ons op Jeugdag jong individue onthou wat hul lewens opgeoffer het sodat ons ’n vrye en inklusiewe Suid-Afrika mag beleef, moet die huidige generasie nou die toon aangee, geleentheid kry om te rebelleer en vrae te vra." – Sanet Taljaard van Hoërskool Jan van Riebeeck oor die Suidoosterfees, KKNK en NATi se Die klaskamer.
Wessel Pretorius se Vlegsel takel kuberboelies op Jeugdag
2021-06-11Wessel Pretorius vertel van Vlegsel, sy kort eenakter met Cintaine Schutte, wat op Jeugdag by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad as deel van die Suidoosterfees, KKNK en NATi se reeks Die klaskamer opgevoer sou word. Die opvoering is as gevolg van nuwe Covid-regulasies gekanselleer.
Persverklaring: Eerste Afrikaanse COVID-19-digbundel bekendgestel
2021-06-11Maskers en mure is ’n bloemlesing gedigte wat spesifiek saamgestel is om hierdie tydperk in die wêreldgeskiedenis vas te vang. Gepubliseerde én onbekende digters kon werk voorlê.
Persverklaring: Spoorlangs is Andries Bezuidenhout se vierde solo-album
2021-06-10"Grasdakke is wonderlik vir akoestiek en rondawels het nie hoeke waar weerbarstige basfrekwensies kan gaan sit en saamsweer nie."
SAFTA-toekennings 2021: ’n onderhoud met Elsje Stark, vervaardiger van Binnelanders
2021-06-08"Ons het ’n storiespan wat onder geweldige tydsdruk daarin slaag om oorspronklik te dink en geen steen onaangeroer laat om ons kykers vasgenael te hou nie."
Persverklaring: Die voordele van eierwit – aanlyn
2021-06-08Margit Meyer-Rödenbeck en Marion Holm. Twee name wat jou klaar laat lag, al lees jy dit net. En wanneer laas het jy die kans gehad om hulle op ’n verhoog te geniet? Kaartjies kos R100 en kan bespreek word by webtickets.
Persverklaring: Op Jeugdag neem die Suidoosterfees jou terug skool toe
2021-06-08Op Jeugdag 2021 neem die Suidoosterfees, KKNK en NATi teaterliefhebbers terug skool toe. Die klaskamer is ’n reeks kort plek-spesifieke produksies wat in verskillende ruimtes van Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad aangebied word. Vertonings vind op 16 en 19 Junie om 11:00 en 15:00 plaas.
Persvrystelling: Uitnodiging aan liriekskrywers wat eg Suid-Afrikaanse klanke skep
2021-06-07Die Jakes Gerwel Stigting en die Suidoosterfees nooi liriekskrywers en sangers wat oorspronklike liedjies in Afrikaans, Engels of isiXhosa skep om aansoek te doen vir deelname aan ’n uitgebreide mentorskapprogram. Die klem van die projek val op eg Suid-Afrikaanse klanke en vars lirieke.
Press release: Joint South African première of I Am Here
2021-06-04These memories are depicted in 2D animation – an unusual medium for Holocaust flashbacks – which adds a nuanced innovation to the texture of Ella's stories.
Pierneef se agterkleinniggie hou ’n solo-uitstalling
2021-06-04Die Kaapse kunstenaar Neeske Alexander se uitstalling One day at a time het pas geopen. Haar grootoumagrootjie was Neeske Pierneef, die bekende skilder se ma.
Persverklaring: ’n Gedaanteverwisseling vir die 2021 Toyota US Woordfees is in wording
2021-06-04Die 2021 Toyota US Woordfees sal nie in die beplande formaat van 17 tot 24 September in Stellenbosch kan plaasvind nie, maar daar word reeds hard gewerk aan ’n opwindende alternatief. Meer besonderhede oor hierdie landswye Covid-veilige viering van die kunste sal binnekort bekend gemaak word.
Press release: Life and times of Michael K at The Baxter this June
2021-06-02The Baxter Theatre Centre is proud to announce its most ambitious and exciting production in recent years, the world premiere of Nobel Prize-winning author JM Coetzee’s Life and times of Michael K, adapted for the stage by Lara Foot, in collaboration with the Handspring Puppet Company.
Press release: South African International Ballet Competition at Artscape in July 2021
2021-05-31The SAIBC at the Artscape Opera House will be open to the public, with the competition taking place daily from Monday, 19 to Friday 23 July at 17h00, and on Saturday, 24, at 14h00, be followed by the closing performance and awards ceremony at 19h00.
kykNet se hoogtepunte: Junie 2021
2021-05-31Daar wag baie kykgenot op kykNET se intekenare in Junie.
Escape from Pretoria: ’n onderhoud met Tim Jenkin
2021-05-28"Ek het geleer dat wanneer jy ’n uitdaging in die gesig staar, jy nie sommer net die hele oplossing kan sit en uitwerk nie. Jou wegspringplek is om jou doelwit neer te pen. ’n Plan is ’n dinamiese, veranderlike stel riglyne wat geskaaf word soos wat jy praktiese aktiwiteite begin uitvoer. Daar sal vele draaie en swaaie wees, want jy kan die volgende stap beplan slegs as jy die vorige uitdaging oorkom het."
