Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

’n Seereis

Ingrid Winterbach Stemme | Voices | Amazwi 2021-09-07

In Ingrid Winterbach se monoloog ’n Seereis is Albert Pretorius as Jan van Riebeeck aan die woord. Marthinus Basson is die regisseur. Hierdie produksie is deel van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK.

Innibos 2021-persverklaring: Oscar en die pienk tannie

LitNet Feeste 2021-09-06

Oskar en die pienk tannie is op Saterdag, 25 September, te sien tydens die i’langa Mall se Gaan Bos inniMall in samewerking met Innibos Kunstefees. Dit begin om 11:00 en kaartjies kos R100.

Nêrens, Noord-Kaap op kykNET: ’n onderhoud met Nico Scheepers

Naomi Meyer, Nico Scheepers kykNET Portaal 2021-09-02

"Op die verhoog moet ’n woord of die draai van ’n frase jou hartsnare roer; hier kan  die sweef van ’n kamera deur die veld ’n gedig word."

Persverklaring | Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal | Toyota SU Woordfees TV pop-up channel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-09-01

Fees TV, soos dit op DStv bekend sal staan, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai word en dit sal van 1 tot 7 Oktober 2021 op die lug wees. | Fees TV, as it will be known on DStv, is the first ever arts festival on South African television, and it will be on air from 1 to 7 October 2021.

Persverklaring: Inskrywings nou oop vir sesde Teksmark

LitNet KKNK 2021-09-01

Alle skrywers, hetsy gevestig of opkomend, het nou ’n geleentheid om hul teks-idees vir die sesde Teksmark in te dien. 

Persverklaring: Musikale reis wag op Oudtshoorn-gehore

LitNet KKNK 2021-09-01

Sopraan Lynelle Kenned keer terug na die Klein Karoo met Song Treasures saam met pianis Stefan Lombard, vir ’n intieme uitvoering.

Aardklop 2021-persverklaring: Opwipfees, 28 September – 3 Oktober

LitNet Aardklop 2021-09-01

’n Mini-Aardklop, wat ’n verskeidenheid van drama, musiek, films, gesprekke, kursusse en visuele kuns insluit, word 28 September – 3 Oktober by verskillende plekke en teaters in Pretoria aangebied: Atterbury Teater, die Voortrekkermonument en Afrikaanse Hoër Seunskool.

Woordfees-TV 2021: ’n Onderhoud met Saartjie Botha

Naomi Meyer, Saartjie Botha Onderhoude 2021-08-31

"Ons hoop dat mense wat nog nooit by ’n fees was nie, iets van die ervaring van by ’n fees wees, op die TV sal beleef." Saartjie Botha oor vanjaar se Toyota US Woordfees wat op die TV uitgesaai sal word.

Persverklaring: Stuur ’n brief uit die toekoms vir jou kans tot groot pryse

LitNet KKNK 2021-08-31

"Skryf nou ’n brief uit die toekoms aan jouself in 2021 en verduidelik wat jou ervaring van die fees in 2030 is."

Revelations oppie pot

Veronique Jephtas Stemme | Voices | Amazwi 2021-08-31

In Veronique Jephtas se Revelations oppie pot is Hein Poole in die rol van ’n jongman wat verduidelik waarom sy vriend Kaffe al die bier omgeskop het. Lee-Ann van Rooi het die regie behartig. Hierdie produksie is deel van Stemme, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK.

kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar 2021: Kortlyste bekend

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-27

Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2020 verskyn het. Kyk onder andere watter LitNet-resensies is genomineer!

Persverklaring: Innibos 2021 – skrywerslypskool deur Riana Scheepers op Kaapsehoop

LitNet Feeste 2021-08-26

Skrywers wat hul penne wil slyp onder die vaardige leiding van die bekroonde Afrikaanse skrywer dr. Riana Scheepers, kan nou inskryf vir ’n skrywerslypskool van 4 tot 8 Oktober.

Persverklaring: Innibos 2021 – Kom na i’langa en Gaan Bos inniMall!

LitNet Feeste 2021-08-26

Maak los die Covid-knoop uit jou feesbolla, want in September is dit Gaan Bos inniMall saam met Standard Bank Innibos Kunstefees en i’langa-winkelsentrum in Mbombela. Feestelikhede skop af op Donderdag, 23 September, tot Saterdag, 25 September.

Persverklaring: Jannie du Toit – kunstefees in die kleine

LitNet Musiek 2021-08-25

Jannie du Toit vier vyftig jaar in die bedryf. Hier is inligting oor sy loopbaan van vyftig jaar en ook oor hoe hy beplan om dit te vier.

KKNK-persverklaring: ReWOLusie

LitNet KKNK 2021-08-24

Honderde hekelaars van regoor Suid-Afrika en selfs in die buiteland het die afgelope 13 weke komberse as deel van vanjaar se uitbreiding van ReWOLusie geskep. Sewe van dié pragstukke word op Sondag 5 September op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Facebook-blad opgeveil. 

Soebat

Dianne Du Toit Albertze Stemme | Voices | Amazwi 2021-08-24

Khadija Heeger vertolk Dianne Albertze se monoloog Soebat. Thembela Madliki het die regie behartig. LitNet se Stemme is ’n reeks kort, kragtige monoloë, aangebied in samewerking met die Suidoosterfees, KKNK en NATi.

Kyk wie praat: ’n onderhoud met Jaco Nothnagel, vervaardiger en regisseur

Naomi Meyer, Jaco Nothnagel kykNET Portaal 2021-08-20

"Hulle het ons élke keer onkant gevang met hulle antwoorde – ons het reeds met die kinders se verfilming geweet dat die grootmense nie ’n kat se kans gaan staan nie!"

Persverklaring: Kaapstad Opera bring geliefde La bohème na Oudtshoorn

LitNet KKNK 2021-08-19

Die Kaapstad Opera bring die pragtige, dog tragiese verhaal van Puccini se La bohème in September na Oudtshoorn.

"Afgryslik" dat vroue nog moet aandring op respek

Melt Myburgh Onderhoude 2021-08-19

"Soms word daar van vroue verwag om seksuele gunsies aan te bied in ruil vir rolle of die befondsing van projekte." – Jane Mpholo oor waarmee vroue in die vermaaklikheidsbedryf nog opgeskeep moet sit.

Wie word ’n miljoenêr? op kykNET: ’n onderhoud

Naomi Meyer, Freddy Louw kykNET Portaal 2021-08-17

"Langs die pad is daar hulplyne – oor na die gehoor, bel ’n pel en 50/50."

Top