Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Toyota US Woordfees | Bekroonde US Koor betower ook tydens Woordfees TV

Naude van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-18

"Van die koor se gewildste video’s op YouTube het al meer as sewe miljoen kykers gelok met baie positiewe kommentaar. Dit is meer as sommige gesoute internasionale popsterre wie se jong aanhangers waarskynlik na TikTok toe migreer het."

Persverklaring: Suidooster-sterre skitter in November by Suidoosterfees-inryteater in Kaapstad

LitNet Suidoosterfees 2021-10-15

Die Suidoosterfees en kykNET se gewilde Suidooster-sepiesterre span kragte saam om van 2 tot 8 November 2021 ’n onvergeetlike inryteaterprogram aan die publiek te bring.

Perverklaring: Gedigtefees in McGregor

LitNet Feeste 2021-10-14

By vanjaar se fees is daar meer as 80 digters en skrywers wat in groepe gaan voorlees.

Persverklaring: Karin Preller – Oorblyfsels van lig / Vestiges of light

LitNet Kuns 2021-10-14

Preller se uitstalling Oorblyfsels van lig / Vestiges of Light is van Maandag 25 Oktober tot Vrydag 5 November te sien in die Helpmekaar Kollege, Parktown, Johannesburg.

Persverklaring: Standard Bank Innibos Kunstefees – Samesyn en inspirasie slyp skrywers op Kaapsehoop

LitNet Feeste 2021-10-13

Tien voornemende en reeds gepubliseerde skrywers het die slypskool bygewoon wat deur Riana Scheepers aangebied is. Die slypskool is moontlik gemaak danksy ’n ruim borgskap van die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi).

Toyota US Woordfees 2021 | Die poet, wie’s hy?

Jo-Ann Floris Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-12

"Small, waar hy van ver anderkant die wolke loer, se tone moes behoorlik krul wanneer die manne lostrek met hul snare, selfgemaakte shakers, banjo’s en akoestiese instrumente."

Press release: The Baxter’s production of Nadia Davids’ latest play, Hold still, postponed to early 2022

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-10-11

The Baxter management regrets to advise that due to an illness (not COVID-19- related) with one of the cast members of its production of Nadia Davids’ latest play Hold still, it has been decided to postpone the season to early 2022.

Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: David Kramer-huldeblyk: Boland tot Broadway

Marchelle van Zyl Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-08

"Hy het jou laat dans en laat lag. En dan, net soos jy lekker saamneurie, flous hy jou met ’n opgeruimde liedjie: Die wysie wil jou laat dans, maar die woorde wil jou laat huil."

Toyota US Woordfees 2021 | Ferine and Ferase

Diane de Beer Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-08

"And if anyone tells you it is not about the detail, ignore that. The work that has gone into every second and scene of Ferine and Ferase contributes to a theatrical experience that reels you in and bowls you over."

Toyota US Woordfees 2021 | Filosofiekafee

Jan-Jan Joubert Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-08

"Dit is die twintigste jaar dat die filosofiekafee by die Woordfees aangebied word, en nooit weer loop ek dit mis nie. Hierdie filosowe is slim, pittig, verstaanbaar en toeganklik – ’n vrolike spul!"

Toyota US Woordfees 2021 | Toyota Top-10: Karen Zoid & Kaapstadse Filharmoniese Orkes

Marchelle van Zyl Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-08

"Ek het gedink ek sou die skare mis. Maar met hierdie produksie kry jy die geleentheid om intiem saam met die musikante óp die verhoog te klim."

Persverklaring: Wysheid tot komedie deel van KKNK se Virtuele Absa Kuierkamer

LitNet KKNK 2021-10-07

Die program van die KKNK se heel eerste Virtuele Absa Kuierkamer gaan kykers van nou tot November met onderwerpe van wysheid tot komedie vermaak.

Persverklaring: Die groot wenner van die 2021 Woordfeeskortverhaalkompetisie bekend gemaak

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-07

Die algehele wenner van die kompetisie is ook by hierdie geleentheid aangekondig. Du Toitskloof Wyne het ’n vyfde maal die prysgeld van R30 000 geborg.

Toyota US Woordfees-TV 2021: enkele gedagtes

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-07

"Iets anders is die Woordfees gewis vanjaar, en daarvan kan feesgangers dwarsoor die land en in buurlande met DStv-toegang wat die afgelope paar dae in hul sitkamers fees, getuig."

Persverklaring: Woordfees TV verleng / Woordfees TV extended

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-07

’n Seleksie van gewilde inhoud sal nou ook van 8 tot 10 Oktober in nuwe tydgleuwe herhaal word. | A selection of the most popular programmes will now be broadcast from 8-10 October in new timeslots.

Kaalgat Karel, ’n resensie deur Leon van Nierop

Leon van Nierop Film 2021-10-06

"Om die een of ander rede is om sonder klere te wees, en die woord 'gat', baie snaaks vir sekere lede van rolprentgehore. Voeg die twee saam, en jy kry ’n botsing wat nie net die klere laat spat nie, maar ook die gehoor se geduld."

Woordfees op die teevee

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-05

"Ons is meer as halfpad in die Toyota US Woordfees Fees TV – die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie op ’n opwipkanaal uitgesaai word – en my oë is al byna vierkantig, maar van televisie afsit en gaan slaap is daar geen sprake nie."

Die ongetemde stemme van Afrikaanse musiek

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-10-05

"Die dokumentêre film Die ongetemde stem wat tydens vanjaar se virtuele Woordfees op DStv bekendgestel is, gee ’n stem aan tientalle van daardie Afrikaanse kunstenaars wie se stemme nie na waarde geskat word en volgens verdienste op ons markpleine gehoor word nie."

Toyota US Woordfees op TV: Daaglikse programskedule

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-09-30

Jy weet nou al die Toyota US Woordfees word vanjaar op DStv-kanaal 150 uitgesaai, maar weet jy wanneer al die items plaasvind? Hier is die programskedule.

Persvrystelling: Die dinge van ’n kind kry ekstra speelvak by Hoërskool Jan van Riebeeck

LitNet Suidoosterfees 2021-09-30

Die gewilde verhoogstuk Die dinge van ’n kind, gegrond op Marita van der Vyver se trefferroman, word van 13 tot 17 Oktober 2021 by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad opgevoer. Dié speelvak by die skool word moontlik gemaak deur die ondersteuning van die Suidoosterfees en Arena-produksiehuis. Cintaine Schutte speel in die verhoogweergawe, wat deur Francois Toerien verwerk en deur Nicole Holm geregisseer is.

Top