Leefstyl

Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.

Marita oor Dinge: Ouers durf nie die tiener in hulself vergeet

Marita van der Vyver, Melt Myburgh Skole 2021-09-30

Met Cintaine Schutte se eenvrouvertoning van Die dinge van ’n kind binnekort op die planke by Hoërskool Jan van Riebeeck, gesels Marita van der Vyver oor tieners, ouers en waarom die boek 27 jaar ná sy verskyning mense steeds gaande het.

Toyota US Woordfees op TV: Anna-Mart van der Merwe oor Valsrivier

Yolanda du Toit, Anna-Mart van der Merwe Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-09-30

"Die pyn van verlies, die pyn van onderdrukking, die pyn van hongerte en armoede … dié gaan ons nog vir lank moet aanspreek en met eerbiedige respek hanteer. Ons mag nie moeg word of opgee nie."

Toyota US Woordfees op TV: Hannes van Wyk oor Sê groete vir Ma

Yolanda du Toit, Hannes van Wyk Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-09-29

Hannes van Wyk betree vir die eerste maal in baie jare die verhoog, al is dit ook op die TV vir die Toyota US Woordfees 2021, in sy splinternuwe eenmanstuk, Sê groete vir Ma. Hy praat met Yolanda Wessels oor sy ervaring.

Persverklaring ‒ New Voices: Xolisa Ngubelanga se It’s my baby in September by Kunstekaap

LitNet Suidoosterfees 2021-09-28

Kunstekaap, in samewerking met die Suidoosterfees, bring Xolisa Ngubelanga se drama It's my baby van 27 September tot 1 Oktober op die planke. Dié produksie is deel van vanjaar se langverwagte New Voices-program.

Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition is ’n must-see vi alle Suid-Afrikaners

Tasneem Daniels Kuns 2021-09-24

"Die Cape Muslim Heritage Art Exhibition byrie Castle of Good Hope in Kaapstad is ’n sensory experience of note vi history lovers en celebrators wat ’n trip down memory lane wil gaan tydens Heritage Month 2021, of as hulle ’n window wil kry narrie areas of heritage wat voo baie van ôse tyd gebeur’t."

Press release: Celebrating the art of African animation on a global stage at Cape Town International Animation Festival

LitNet Lifestyle and entertainment 2021-09-23

Proudly presented by Animation SA, the ninth Cape Town International Animation Festival (CTIAF) takes place from 1 to 3 October online and in-person at the Old Biscuit Mill in Woodstock.

Persverklaring: Coenie en Deon bring spesiale Kerskonsert na Oudtshoorn

LitNet KKNK 2021-09-21

Coenie de Villiers en Deon Meyer het spesiaal vir die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) én Oudtshoorn ’n vroeë Kerskonsert saamgestel om die Kersgety in te wy.

Persverklaring: Nou of nooit vir Dowwe Dolla-aanhangers

LitNet KKNK 2021-09-21

"Wokeness staan sterk en kunstenaars is sonder werk, Cyril se paddas is in die pot en Ace is besig om te plot. Eskom se volgende reddingspakket is ’n hamper met Blitz & charcoal..."

Persverklaring: Suidoosterfees vier Erfenismaand op hoë noot

LitNet Suidoosterfees 2021-09-21

Die Suidoosterfees en Stad Kaapstad vier Erfenismaand met twee Lockdown Legato-aanbiedings. Kaapsentriek en Maestro’s en mentors sal vanaf 21 September 2021 weekliks gratis aanlyn as musiekvideo’s op die Suidoosterfees se sosialemediaplatforms aan die publiek vrygestel word.

Brandnetels en ’n sout kaaskoek vir almal wat virus-voos is

Karen Hart Kos en wyn 2021-09-21

"Ek was so opgewonde oor die brandnetels dat ek gesukkel het om te besluit wat ek daarmee gaan maak – brandnetel-gnocchi was ’n gunsteling, maar toe wen die kaaskoek."

’n Swerfjaar vir seniors: Aflewering nommer een

Marita van der Vyver Rubrieke 2021-09-20

"Miskien moet ’n mens elke twintig jaar so ’n oorbruggingsjaar aandurf, begin ek nou bespiegel, om ’n nuwe perspektief op jou lewe te kry."

Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud met Elmari Rautenbach oor die boekeprogram

Naomi Meyer, Elmari Rautenbach Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-09-20

"’n Stimulerende program, met verskeidenheid wat jou soms sal verras, soms sal troos, sal warm laat voel van binne, stimuleer of fassineer, so asof jy tyd deurgebring het met ’n groep baie interessante mense wat jy graag van naderby wil leer ken."

Teenstemtweespraak

Breyten Breytenbach Stemme | Voices | Amazwi 2021-09-16

Op Breyten Breytenbach se 82ste verjaardag sluit LitNet sy Stemme-projek saam met die Suidoosterfees, NATi en KKNK af met Breyten se monoloog Teenstemtweespraak. Antoinette Kellermann is voor die kamera en Marthinus Basson is in die regisseurstoel.

Toyota US Woordfees op TV 2021: ’n Onderhoud oor die Woordfeesbundel

Naomi Meyer, Suzette Myburgh Toyota Stellenbosch Woordfees 2021-09-16

"Wat die 2022-Woordfeesbundel betref, moet skrywers nou opskud, want die spertyd vir inskrywings is om 16:00 op 30 September. Komaan, vat ’n kans – dit kan jou R5 000 in die sak bring!"

Persverklaring: Geniet eksklusiewe musiekreeks in Virtuele Absa Kuierkamer

LitNet KKNK 2021-09-16

"’n Spesiale en eksklusiewe musiekreeks met Zolani Mahola, Jitsvinger en Native Young wag op musiekliefhebbers in die Virtuele Absa Kuierkamer, ’n eerste van sy soort."

Persverklaring: Absa loods virtuele Kuierkamer vir aanlyn KKNK

LitNet KKNK 2021-09-16

Absa loods vanjaar ’n virtuele weergawe van hulle immergewilde Absa Kuierkamer, as deel van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se aanlyn fees vanaf September.

Media release: Seven Ways to Say Goodbye

LitNet Teater 2021-09-11

In traversing the inner journeys of intimacy, this new dance work is finally a celebration of all that is sacred and beautiful. In a display of gravity defying dance and embodied story telling of the intimate and the holy this production will leave you breathless!

9/11: One day in America – ’n resensie

Leon van Nierop TV 2021-09-10

"9/11: One day in America verander alles. Dit hervertel die gruwels wat jy dink jy ken."

Die skat in Dalene Matthee se OK Bazaars-inkopiesak

Amanda Botha, Suzette Myburgh, Melt Myburgh Boeke en skrywers 2021-09-08

In 1984 het Dalene Matthee as nuweling by die Skrywersgildeberaad in Gordonsbaai opgedaag. Haar aktetas was ’n OK Bazaars-inkopiesak. Die uitgelese gehoor was neusoptrekkerig, maar nie lank daarna nie sou die skat in daardie plastieksak die wêreld na haar voete bring.

Innibos 2021-persverklaring: Gaan Bos inniMall en lag vir ’n korona-kielie

LitNet Feeste 2021-09-08

i’langa Mall in samewerking met Standard Bank Innibos bring ’n kunstefees in die kleine na hul winkelsentrum van 23 tot 25 September.

Top