
McGregor Gedigtefees
19 – 21 November 2021
Tema: Tuin van die Beminde | Garden of the Beloved
Een van die jaarlikse hoogtepunte op die Wes-Kaapse feeskalender is die Gedigtefees wat al sedert 2013 in die lieflike dorpie McGregor aangebied word.
By vanjaar se fees is daar meer as 80 digters en skrywers wat in groepe gaan voorlees.

