Leefstyl
Stimuleer jou sintuie en leef jou uit: LitNet se ruimte vir elke leefstyl-voorkeur.
Stimulate your senses and express yourself: LitNet makes room for every lifestyle preference.
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Coenie de Villiers
2021-04-20Twee legendes op een verhoog: die skrywer Deon Meyer en die musikant Coenie de Villiers vertel hulle kosbaarste Karoo-stories. Saam verken hulle die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte is op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios se inryteater. Marli van Eeden gesels met Coenie de Villiers.
Suidoosterfees 2021: ’n onderhoud met Deon Meyer
2021-04-20Twee legendes op een verhoog: die skrywer Deon Meyer en die musikant Coenie de Villiers vertel hulle kosbaarste Karoo-stories. Saam verken hulle die Karoo-landskap, sy mense, hul vreugdes en pyn. Karoo Suite en Karoo Suite 2: Karoonagte is op 30 April en 1 Mei 2021 vir Kapenaars beskore by Atlantic Studios se inryteater. Marli van Eeden gesels met Deon Meyer.
Kalender: Suidoosterfees 2021 ‒ Die leuen van 1652
2021-04-20Die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gesprekke word vanjaar van 27 April tot 1 Mei in die Kunstekaap aangebied. Patric Tariq Mellet se The Lie of 1652: A decolonized history of land het onlangs opslae in die media gemaak. In dié omstrede boek lewer Mellet skerp kritiek teen die koloniale geskiedenis. Hy plaas op 27 April om 10:00 die fokus op grondonteiening, die verwoesting van lewens en die brutaliteit van slawerny in Suid-Afrika.
Terwyl ander huiwer, laat waai Suidoosterfees met spogprogram
2021-04-19Van 26 Maart tot 2 Mei 2021 bied die Suidoosterfees ’n program propvol gesprekke, komedie, drama, musiek en kinderteater aan. Melt Myburgh het gaan inloer by die mense agter die fees, en berig oor hoogtepunte wat op feesgangers wag.
Press release: Othello at the 11th Shakespeare Schools Festival at Artscape
2021-04-19Wynberg Boys' Acting Association (WBAA) will be presenting their unique abridged version of Othello at this year's Shakespeare Schools Festival South Africa (SSFSA), with the roles of Othello and Desdemona played by a female and male respectively.
Universiteit Kaapstad-brand
2021-04-19"Dele van die Universiteit Kaapstad se hoofkampus, ’n ministerswoning en die historiese Mostert se meul is gistermiddag in ’n versengende brand verwoes."
Press release: Lien Botha’s thirteenth solo exhibition
2021-04-16Barnard is pleased to present South African artist Lien Botha’s thirteenth solo exhibition titled Lost in Translation, where she revisits a childhood narrative Boet & Saartjie.
Select se nuwe seleksie!
2021-04-16Select Musiek het pas ’n aantal splinternuwe snitte bekendgestel. Gryp die oorfone, gooi ’n lange en klik hier!
Persverklaring: Elsa Joubert se Spertyd met Sandra Prinsloo by die Atterburyteater
2021-04-14Prinsloo volg haar vorige kragtige eenvrouvertonings (Kamphoer – die verhaal van Susan Nell, Oskar en die pienk tannie) op in hierdie werk wat inspireer en ontroer, maar ook vertroos. Spertyd is van 20 tot 25 April 2021 by die Atterburyteater te sien.
Persverklaring: Vakansiepret vir die jongspan by Suidoosterfees
2021-04-14Pietersielie en Roosmaryn vertel stories! is van 26 tot 28 April om 10:30 en 13:30 in Artscape tydens vanjaar se Suidoosterfees op die planke.
Toyota US Woordfees 2021: Teaterlose kuns
2021-04-14"Dis moontlik om anders te dink, en dis moontlik om klein entjies vooruit, die onsekere toekoms in, te gaan met '’n trotse tradisie van waagstukke'."
Toyota US Woordfees 2021: oorsig oor ’n naweek van Flikker & Flash-opskietteater
2021-04-14Die Toyota US Woordfees het die afgelope naweek ’n Flikker & Flash-opskietteater-ervaring oor twee dae op Stellenbosch aangebied. Maryke Roberts het haar aan die kunste gaan oorgee.
LitNet se Skole-skryfkompetisie met Fanie Viljoen
2021-04-14As jy in die hoërskool is, kan jy R3 000 wen! Kyk na ons video, skryf jou indrukke daaroor neer en wen kontant of ’n boekprys. Die kompetisie sluit op 2 Junie 2021. Hier is al die inligting.
Tussen realisme en wetenskapfiksie: die konstruering van die Ander in Wesens (2020)
2021-04-13"Want ‘omgaan met’ die onbekende beteken noodwendig ook ’n uitbeelding en dus aktiewe konstruering van die Ander, want die Ander word nie ontdek nie, maar wel gekonstrueer."
Kan fleksie-argitektuur die kunste red?
2021-04-12Fleksie-argitektuur is dié nuwe gonswoord volgens die gesaghebbende Wunderman Thompson-neigingverslag. Kenners vertel of dit ’n volhoubare oplossing vir die voortbestaan van die kunste kan bied. Volgens Saartjie Botha: "’n Teater het mense nodig. ’n Ruk gelede, toe ek die Fugard besoek, was alles daar: die stoele, ligte, ouditoriums. Maar die hart van die ruimte was weg."
Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate
2021-04-09Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te kenne te gee.
Persverklaring: Eerste lokprent vir Kaapse Vlakte neo-noir moordraaisel Skemerdans, die jongste Showmax Original
2021-04-08Showmax het pas ’n stylvolle eerste lokprent vrygestel vir Skemerdans, die volgende Showmax Original, wat vanaf 28 April 2021 beskikbaar sal wees vir jou kykplesier.
Persverklaring: kykNET se hoogtepunte, April 2021
2021-04-08Hier is kykNET se hoogtepunte gedurende April 2021.
US-taaldebat 2021: US-koor sing nog in Afrikaans
2021-04-07"Die kwessie van sang en taal is egter veel groter as die vraag of ’n koor in Afrikaans mag sing al dan nie. Dit gaan eerder daaroor dat die koor (en selfs sêrgroepe) soveel beter daaraan toe is as hulle in soveel moontlik tale sing."
Persverklaring oor Kruis van liefde: ’n uitsending van die Paasoratorium
2021-04-01Hier is inligting oor ’n uitsending van die Paasoratorium op RSG op 2 April om 14:04. Verse uit die pen van die digters Hans du Plessis en Bernard Odendaal sal ook gehoor word.
