Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

NATi Jong Sterre: Ek, Eva-produksie by Suidoosterfees 2020

Marli van Eeden, Stephren Saayman Suidoosterfees 2020-11-20

"Hierdie produksie handel oor vrouwees. Dit volg die storie van drie verskillende vroulike figure wat deur ’n sisteem onderdruk word. ’n Sisteem wat bestaan uit patriargie, armoede, verlies, seer, ongeluk en vrees. Dit lê klem op die verskillende klasse van die samelewing soos hoër klas, middelklas en laer klas. Dit wys hoe vroue eintlik nie so ver van mekaar geskei is nie, want wat die een raak, het ’n effek op die ander een, ens." Hierdie geleentheid vind 22 November om 12:00 plaas.

NATi Jong Sterre: Kaap-produksie by Suidoosterfees 2020

Marli van Eeden, Dianne Du Toit Albertze Suidoosterfees 2020-11-20

"Alhoewel die storie afspeel in Kaapstad en kyk na die klank, kleur en kolonialisme van die dorp, gaan dit oor baie meer se 'djep' ('beroof'/'steel') as net daai. Die play is ’n kombinasie van Afrikaans, Afrikaaps, Engels en Gayle. Ek loer en leer maar van Afrikaaps by meesters soos Jitsvinger, Jethrow Louw en Niko10long." Hierdie geleentheid vind 21 November om 19:00 plaas.

The Madibaland World Literary Festival: an interview with Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Books and writers 2020-11-19

"We may be divided by oceans. We may be divided by time zones, and circumstances, and more. But we are linked by stories, by our desire to dialogue – and I think this festival will be the perfect chance to celebrate that."

Programme: Madibaland World Literary Festival 2020

Darryl David Books and writers 2020-11-19

"There has never been a festival quite like the Madibaland World Literary Festival – and you’re invited," says Darryl David, Director of the Madibaland World Literary Festival. Here is the full programme, as provided by Darryl David.

Persvrystelling: Tuin van Digters | 27‒29 November 2020

Breytenbach Sentrum Feeste 2020-11-13

Kom sluit oop die grendels en slotte by die Tuin van Digters in Wellington op 27, 28 en 29 November 2020.

Suidoosterfees 2020 by die kykNET Atlantic-inryteater bied aan Klopse Jol!

Marli van Eeden, Vicky Davis Suidoosterfees 2020-11-10

"Wat baie opwindend is, is dat die musiek wat mense gaan hoor in Klopse Jol! uniek is tot die Kaap, en shows soos hierdie is belangrik om die ryk musiektradisies van ons gemeenskappe te laat voortleef en ook aan wyer, jonger gehore bekend te stel." Hierdie geleentheid vind Donderdag 12 November om 20:00 plaas.

Die 2021 Toyota US Woordfees skuif na September | Toyota SU Woordfees 2021 moves to spring

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2020-11-10

Die 2021 Toyota US Woordfees word aanstaande jaar vir die eerste keer ’n Stellenbosse lentefees. 

Persvrystelling: Suidoosterfees se inryteater begin op hoë noot

LitNet Suidoosterfees 2020-11-06

Die Suidoosterfees by kykNET Atlantic Inryteater het Woensdagaand op ’n hoë noot in sy splinternuwe gedaante afgeskop. Francois van Coke en Early B het die inrygehoor behoorlik laat ruk en rol. Die parkeerarea was volgepak met feesgangers in hulle motors, veilig ingevolge die nasionale Covid-19-regulasies.

Lag my kla’-komediante gesels oor Suidoosterfees-inryteater-vertoning

Marli van Eeden Suidoosterfees 2020-11-05

Luister wat sommige van die komediante te sê het oor die Lag my kla’-vertoning (Donderdag 5 November | 20:00 | @kykNET Atlantic-inryreater).

Lag my kla’-vertoning bied unieke inryteater-ervaring by Suidoosterfees 2020

Marli van Eeden, Erns Grundling Suidoosterfees 2020-11-02

"Sover ek weet, is hierdie vertoning op Donderdag 5 November om 20h00 die eerste keer dat ’n Suid-Afrikaanse gehoor na stand-up-komedie kan kyk as inryteater. Dit vind eksklusief en regstreeks plaas by die kykNET Atlantic-inryteater by Atlantic Studios in Montague Gardens."

Persvrystelling: NATi Jong Sterre (Suidoosterfees-inryteater 2020)

LitNet Suidoosterfees 2020-10-30

Opkomende kunstenaars word deur dié uitnemende ontwikkelingsprojek bygestaan om hul voete in die teaterbedryf te vind. Die bekwame mentors, Amy Jeptha en Rafiek Mammon, het die talentvolle jongelinge gehelp om hul tekste af te rond en vir die verhoog te verwerk. 

Persvrystelling: Spesiale bederf vir boekwurms by Suidoosterfees | Press release: Special treat for booklovers at Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2020-10-30

Die Suidoosterfees, die Jakes Gerwel Stigting en NB-Uitgewers bederf boekwurms op 13 en 14 November met ’n uitstekende skrywersprogram. Die jaarlikse Jakes Gerwel-gesprekke word gratis by kykNET Atlantic Studios aangebied, en spog met gunstelinge soos Deon Meyer, Antjie Krog, Diana Ferrus, Dana Snyman en Ryan Pedro. 

Persvrystelling: Suidoosterfees-inryteater

LitNet Suidoosterfees 2020-10-30

Die Suidoosterfees en Atlantic Studio’s laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.

Francois van Coke vir die Suidoosterfees-inryteater

Izak de Vries, Francois van Coke Suidoosterfees 2020-10-28

"Ek is ’n fan van saamwerk; ek leer baie by die mense met wie ek collab, nie net oor musiek nie, maar ook baie oor persoonlikhede; musiek is vir my ’n spansport."

Persvrystelling: Kreatiwiteit word by die vyfde Teksmark gevier

LitNet KKNK 2020-10-21

’n Rekordgetal tekste word van Woensdag 28 tot Vrydag 30 Oktober as leesteater by Kunste Onbeperk se vyfde Teksmark aangebied. 

Foxwoodfees: Sandra Prinsloo gee ’n stem aan Olga Kirsch en Nerina Ferreira

Melt Myburgh Feeste 2020-10-07

By vanjaar se Foxwoodfees is Sandra Prinsloo te sien in twee aanbiedings oor onderskeidelik Olga Kirsch, die Joodse digter wat in Afrikaans geskryf het, en Nerina Ferreira, die kleurvolle aktrise en vertaler van kinderboeke en toneelstukke.

Die KKNK en URUCU bied ’n webinaarreeks aan oor kwessies uit Stam (The tree)

LitNet Film 2020-10-07

Die gesprekke wat aanlyn plaasvind, sluit temas in soos: wat ons nie van geslagsgebaseerde geweld sê nie, die trauma van die versorger; en die verhouding tussen verslawing en verbondenheid.

Lus vir ’n aandjie uit? Bespreek nou jou Suidoosterfees-inryteaterkaartjie

LitNet kykNET Portaal 2020-10-06

Die Suidoosterfees en Atlantic Studios laat die klassieke inryteater herleef. Van 4 tot 15 November 2020 word feesproduksies in ’n splinternuwe baadjie geklee, en kan groter gehore vanuit die gemak en veiligheid van hul motors na feesaanbiedings op die silwerskerm kyk.

kykNET Silwerskermfees 2020: Leon van Nierop se oorsig

Leon van Nierop Film 2020-09-04

"Hierdie weergawe van die Silwerskermfees bewys: So baie kan met so min gedoen word."

Persverklaring: Suidoosterfees-kunstenaars in spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue

LitNet Suidoosterfees 2020-09-02

In die video word Lucas Maree se lied “Die weduwee se kruik” gekombineer met ’n ode wat Diana Ferrus aan essensiële werkers wat tydens die pandemie hoop en genesing in gemeenskappe bring, geskryf het.

Top