Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Toyota US Woordfees 2020-verslag: Pedofiele skuil dikwels in die kerk
2020-03-25“Kerke wil nie hê die instelling moet skade ly nie, omdat dit dikwels vir hulle meer oor die instelling self gaan as oor die mense wat seerkry. Daarom word dit toegesmeer.”
2020 Zabalaza-toekennings: "Jy weet nooit waarheen dié fees jou kan lei nie"
2020-03-19"Op Saterdag 14 Maart 2020 is die Zabalaza-toekenningsgeleentheid by die Baxter-teater in Kaapstad gehou. Tydens die geleentheid is toekennings vir die beste draaiboek, akteur en aktrise, beste vernuwende produksie en vele meer uitgedeel."
Fotogalery: Toyota US Woordfees 2020 Skrywersfees
2020-03-19Die Toyota US Woordfees se skrywersprogram was vanjaar oudergewoonte propvol. Remona Voges het foto's van sommige van die hoogtepunte geneem.
Toyota US Woordfees 2020: Die sonkamer, ’n resensie
2020-03-18Hierdie resensie is geskryf op Saterdagaand 14 Maart. Op daardie stadium was daar nog ooglopend baie bejaardes in die teater.
Koronavirus: Suidoosterfees 2020 uitgestel tot later vanjaar
2020-03-18Na aanleiding van die ernstige kommer oor die COVID-19-pandemie, oftewel die koronavirus, het die bestuur en direksie van die Suidoosterfees ’n besluit geneem om dié fees, wat van 27 April tot 3 Mei in Kaapstad sou plaasvind, na later in die jaar uit te stel. Die nuwe feesdatum sal aangekondig word sodra uitsluitsel oor die impak van die pandemie verkry word.
Persvrystelling: SA Kaasfees afgestel oor koronavirus
2020-03-16Die grootste buitelug kulinêre gebeurtenis in Afrika, die 2020 Suid-Afrikaanse Kaasfees, is afgestel weens die nasionale verbod op byeenkomste van meer as 100 mense.
Persvrystelling: KKNK 2020 gaan nie voort soos beplan
2020-03-16In die lig van toenemende kommer oor die Covid-19-pandemie (ook bekend as die Korona-virus) het die bestuur en direksie van die Klein Karoo Nasionale Kunstefees besluit dat dié fees op Oudtshoorn nie soos beplan van 23 tot 29 Maart 2020 sal voortgaan nie.
Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe ses
2020-03-14’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die sesde uitgawe hier!
Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vyf
2020-03-13’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die vyfde uitgawe hier!
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Tien duisend ton
2020-03-13"Tien duisend ton is ’n onvergeetlike produksie wat enigiemand se hart sal aangryp."
Toyota US Woordfees 2020: Nog feesfoto's
2020-03-13Liné Loff deel foto's van Kleinboer, ’n gesprek met Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal, ’n vermaaklike bekendstelling van Heinz Mödler se En daar was dagga en skrywers wat gesels oor die impak van oorlog op vroue.
Toyota US Woordfees 2020: Giving voice to victims
2020-03-13Kom luister vanmiddag na hierdie Woordfees-gesprek – waar skrywers stemme gee aan slagoffers van alle vorme van geweld.
Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe vier
2020-03-12’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die vierde uitgawe hier!
Toyota US Woordfees 2020: Johan Kotzé se foto’s
2020-03-12Die Toyota US Woordfees is in volle gang. Johan Kotzé is daar met sy kamera en deel sommige van sy foto’s met LitNet se lesers.
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Die dinge van ’n kind
2020-03-12"Schutte, onder die bedrewe regisseurshand van Nicole Holm, is eenvoudig briljant. Toegegee, sy is gewapen met ’n wonderlike teks ..."
Toyota US Woordfees 2020 Instagram-resensie: Rustenberg-plaas: die skeppingsdrang en die druif
2020-03-12"Hierdie middag by Rustenberg voel soos ’n mini-vakansie en jy stap met totale genoegdoening daar weg."
Video: Yusuf Daniels – "Die Coloured laaitie van die Flats"-gesprek by Toyota US Woordfees
2020-03-12Op Dinsdag 10 Maart 2020 was Yusuf Daniels, skrywer van Living coloured (because black and white were already taken), in gesprek met Schalk Bezuidenhout tydens die Toyota US Woordfees in Stellenbosch.
Woordfees 2020: Willie Esterhuyse en Moeletsi Mbeki praat oor oorlog en vrede
2020-03-11"Esterhuyse se jongste boek beskryf ’n lang reis wat in verre tye en ou beskawings begin het en oor ’n periode van meer as 5 000 jaar strek."
Toyota US Woordfees 2020: Huppelkind-indrukke
2020-03-11"Die Huppelkind-produksie mag dalk ’n poppekasvertoning wees, maar dit is asemrowend, indrukwekkend en in baie goeie smaak gedoen."
Toyota US Woordfees 2020: INK gratis beskikbaar – Uitgawe drie
2020-03-11’n Elektroniese weergawe van INK, die Toyota US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar. Lees die derde uitgawe hier!
