Feeste
Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad
Articles about festivals in South Africa and abroad
Oom Anton by die see is meer as die Woordfees se beste produksie
2011-03-23 Oom Anton by die see (Tsjechof in Jalta) deur John Driver en Jeffrey Haddow – vertaling deur Alewyn Lee Regie: Juanita Swanepoel; vir Die Klein Libertas-teater Met: Waldemar Schultz, Johann Nel, Francois Toerien, Esther von Waltzleben, ...Woordfees-onderhoud: Cari Coetzee gesels met digter Andries Samuel
2011-02-17 Tydens die Woordfees tree jy in gesprek met Joan Hambidge oor jou debuut-digbundel wanpraktyk wat in 2011 verskyn. Sien jy uit daarna om oor jou skryfwerk en skryfprosesse te praat, of is die kreatiewe impuls eerder vir jou iets wat ...Foto's: Ommietafel met skrywers
2010-10-01 Op 24 September het LitNet saam met die Taalmuseum Erfenisdag gevier met die Cultivaria-program: “Ommie tafel met stories”.Foto's: Oppikoppi (2)
2010-08-18 "Dit sal mos nou juveniel wees om te dink dat my enkele oogpunt – nugter, agter ’n kameralens en tot onlangs ’n Oppikoppi-maagd – ’n fees van hierdie kaliber sal kan vasvang." Die tweede sarsie Oppikoppi-foto’s ...Foto's: Oppikoppi (1)
2010-08-18 "Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...Oppikoppi 2010: Glimlagte, tromslae en narkotika
2010-08-18 Daar is slegs een ding moeiliker as om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat nie daar was nie, en dit is om Oppikoppi te probeer beskryf aan iemand wat wel daar was. Hier verwys ek nie slegs na die effek van drank, dwelms, dodgy shwarmas, ...Die igloe op Buffelskop: 'n Persoonlike terugreis (II)
2010-07-14"Terwyl die konvooi die pad vat teen die Visrivier af na Halesowen-stasie digby ons plaashek by Beulahlands en ons “station of choice”, waar Olive en Cronwright-Screiner ook moes trein vang, dink ek aan ..."
Die igloe op Buffelskop: ’n Persoonlike terugreis (I)
2010-07-14Etienne van Heerden het die eerste Gees van Schreiner-fees in die Karoodorp Cradock, waar hy grootgeword het, bygewoon, en lewer ’n persoonlike verslag van die fees en die Karoo van sy kinderjare. Menán van Heerden het die foto’s ...
