Fiona van Kerwel2011-11-24Die Woordfeeskantoor, vertel Melt Myburg, is baie trots op Fiona van Kerwel, die WOW-projekbestuurder. Sy is pas deur die Universiteit Stellenbosch met ’n rektorstoekenning vereer vir haar uitstekende werk met die WOW-projek. Naomi ...
Paul Blom, Steyn du Toit2011-11-23Die Daring Doccies Documentary Filmfees vier vanjaar sy tweede bestaansjaar. Steyn du Toit het met Paul Blom, die organiseerder, gaan gesels oor wat feesgangers als te wagte kan wees op die program.