
Rocco gaan voort met sy reis om die bekendste, mooiste liedjies van sy keuse te speel en syne te maak.
Die tweede stop op die reis is sy nuwe album More Beautiful Piano wat liedjies soos Chariots of fire, Seemeeu, Time to say goodbye, Love changes everything, A whole new world en Edelweiss insluit.
Vir meer inligting kontak Theresa du Preez op theresa@thesixthsense.co.za of 011 880 1027. Besprekings by Computicket.

