2012-01-17Nominasies vir die glansryke kykNET Fiestas – ’n swierige toekenningsgeleentheid waar Afrikaans se talentvolste, opkomende en gevestigde kunstenaars vereer word – is onlangs aangekondig.
2012-01-16Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart op Stellenbosch plaas en die feestema is groen in alle betekenisse van die woord. Lees die volledige program hier en beplan solank vir jouself 'n onvergeetlike feeservaring.