Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Sonja Loots gesels oor Fillis se sirkus en die oud-Boerestryders

2012-02-29 Piet Croucamp gesels met Sonja Loots oor haar tweede roman, Sirkusboere.

N is vir Neurose: ’n swart komedie oor die sogenoemde "quarter-life crisis"

Naomi Meyer, Roeline Daneel 2012-02-29 N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.

ATR-jeugberaad tydens die US Woordfees

2012-02-29 Die jeug is nie Taalgroentjies nie – dis die tema van ’n beraad wat die Jeugvleuel van die Afrikaanse Taalraad by die Woordfees van die Universiteit Stellenbosch gaan hou. 

Van Vellerif tot Lammersbaai met E Kotze en Hermione Suttner

2012-02-29 Twee Weskus-skrywers gesels met Suzette Kotze-Myburgh en Linda Rode oor die meesleurende see, die veld en "Vellerif".

Kom luister na Marzaan Leroux-Van der Boon en Stiaan Bam by die Woordfees

2012-02-28 Marzaan Leroux-Van der Boon vertel meer oor haar vyfde roman in die Israel-reeks met voorlesing deur Stiaan Bam.

Woordfees-gas – Wie is Kees ’t Hart?

Carina van der Walt 2012-02-28 Kees ’t Hart (1944) is in Den Haag, Nederland gebore. Hy is ’n literêre “alleskunner”. Dit kan mens aflei uit sy uiteenlopende oeuvre.

LitNet by die Woordfees: Groen van jaloesie

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor Groen van jaloesie wat op 9 Maart by die Woordfees plaasvind.

LitNet by die Woordfees: Politiek op papier

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor Politiek op papier wat op 6 Maart by die Woordfees plaasvind.

LitNet by die Woordfees: Van groentjie tot skrywer

2012-02-27 LitNet bied vanjaar drie sessies aan by die US Woordfees. Lees meer oor  Van groentjie tot skrywer wat op 5 Maart by die Woordfees plaasvind.

Die LitNet-redaksie by die Woordfees: Uit die mond van die leser

2012-02-27 LitNet se Senior Inhoudsbestuurder Naomi Bruwer neem deel aan ’n fassinerende gesprek oor die leser se rol as resensent.

Mooi Maria, Woordfees en KKNK voorverkoper

2012-02-24 Mooi Maria en ’n Seder val in Waterkloof  het beide by KKNK reeds meer as 1000 kaartjies verkoop. Mooi Maria is eers by die Woordfees in Stellenbosch te sien.

Boekbekendstelling: God? – Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles

2012-02-24 Elna Boesak sal in gesprek wees met Claassen, Gaum en twee van die bydraers, Dave pepler en Cecile Cilliers.

Boekbekendstelling: Kaapstad Karma-polisie

2012-02-24 Pieter Redelinghuys gesels met rugbyjoernalis, Louis de Villiers, wat sy buiging as fiksieskrywer maak.

Boekbekendstelling: Gedigte rondom die gedagte van geel

2012-02-24 Petra Müller, een van die voorste Afrikaanse digters, se nuwe ongewone bundel is gewy aan die son, wat in die verskillende gele van aarde en hemel besing word as die bron van lewe. Aan die een kant skakeer die geel na wit – hoofsaaklik van die maan – en aan die ander kant na die rooi van vuur, lawa, orkane en tsoenami's.

Die formidabele Bakkes-broers by die Woordfees

2012-02-24 Die avonturier-skrywers en wêreldreisigers Christiaan en Johan Bakkes stel hul jongste boeke bekend.

Die grammatika van liefhê

2012-02-23 André Strijdom se nuutste literêre kabaret is gereed om gehore te betower met ’n onweerstaanbare tema: die Liefde.

Woordfees-onderhoud: Deon Lotz gesels oor Agterplaas

Steyn du Toit 2012-02-23 Deon Lotz is by 2012 se Woordfees te sien in Agterplaas. Die gevierde dramaturg Charles Fourie se veelbesproke stuk vertel die verhaal van ’n arm Afrikaanse gesin wat hard baklei om die mas op te kom.


Storielied by die Woordfees – Luna Paige in gesprek met Naomi Meyer

Naomi Meyer 2012-02-23 Luna Paige se Storielied is op 5 Maart by die Woordfees te sien.

’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense

2012-02-23 Tydens vanjaar se Suidoosterfees het ’n Plekkie in die son … Mitchell's Plain se mense gehore bekoor. Met Loukmaan en Imeraan (Emo) Adams, James Bhemgee, Melanie Jones, Blaqpearl en regie deur Basil Appollis soos vervaardig deur Marlene le Roux.

HumanEarth-kunsuitstalling by die US Kunsgalery

2012-02-22 The conventions addressed in this exhibition traverse various sectors, such as the social or human understanding of clothes/material as an indicator of status.
Top