Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Kunstefees 'n kunsfees: Sandra Hanekom oor KKNK Visuele Kunste

Naomi Bruwer, Alwyn van Zyl 2012-04-05 Die Absa KKNK Visuele Kunste staan vanjaar vir die eerste keer onder kuratorskap van Sandra Hanekom en bestaan uit 17 uitstallings. Naomi Bruwer het met Hanekom gesels.

Living Things: Handspring Puppet Company Now – Poppe vol lewe en energie

Naomi Bruwer 2012-03-30 Basil Jones en Adrian Kohler van Handspring Puppet Company is vanjaar die feeskunstenaars op die Absa KKNK. Naomi Bruwer het by die uitstalling op Oudtshoorn gaan inloer.

Afluister en opskryf

Bibi Slippers 2012-03-16 "Hier is my afgeluisterde versameling, opgeskryf sodat jy self uit die lappies iets nuttig aanmekaar kan stik. Saam met ’n paar lukrake kiekies van die Woordfees, wat moet instaan vir die duisende derduisende woorde wat ek nie dié week daaroor kon skryf nie."

Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence

François Verster 2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”

Breyten Breytenbach Boekfees – Montagu

Darryl David 2012-03-15 Die Breyten Breytenbach Fees sal my laaste fees van baanbrekerswerk wees. Dit sal my visie van die Karoo as literêre hartland van Suid-Afrika voltooi.

“Dis donker en dis lig en dis swaar” – Riette Rust vertel wat die lyf onthou

Riette Rust, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2012-03-15

“Die taak van die kortverhaalskrywer is tog om ’n slice of life te neem en dit in ’n storie wat iets sê, te omskep, dit te fiksionaliseer.”

US Woordfees ’n ongekende sukses

2012-03-14 “Die uitstaande kenmerk van die US Woordfees in 2012 was die groot groepe entoesiastiese feesgangers wat van heinde en ver gekom het.”, feesdirekteur Dorothea van Zyl.

André P Brink vertel oor die grootste uitdaging in sy skrywersloopbaan: Philida het haar lê gekry

Ingrid Glorie 2012-03-12 In 2010 het Brink die Jan Rabie en Marjorie Wallace-beurs ontvang. Dit het hom in staat gestel om Philida te skryf. En Brink is dankbaar daarvoor, want om hierdie boek te skryf, was vir hom een van die grootste uitdagings in sy skrywersloopbaan.

Foto’s: Bome by dosyne

Alwyn van Zyl 2012-03-09 Stellenbosch se munisipaliteit, skole, kerke, universiteitskoshuise en feeskunstenaars het kragte saamgespan om bome te plant by die Jan Marais Natuurreservaat. Alwyn van Zyl was daar met sy kamera.

Grepe groen: LitNet se virtuele Woordfees

2012-03-09 Het jy die US Woordfees misgeloop? Kom hou virtuele Woordfees saam met LitNet met ons foto’s, artikels en indrukke van die fees.

Woordfees, resensies en mossels: ’n groen lig vir die lot!

François Verster 2012-03-08 Francois Verster het die etensuur-gesprek oor resensies by die US Woordfees besonder interessant (en genotvol!) gevind. Met 'n mondvol mossels vertel hy die storie van die fassinerende gesprek tussen Elmari Rautenbach, Kerneels Breytenbach en Marius Crous, met Melt Myburgh as stuitige gespreksleier.

Sing ’it-kunstenaar is plesierig (en dis aansteeklik)

Naomi Meyer 2012-03-08 Zolani Mahola is die supergewilde voorsanger van die Grammy-bekroonde Freshlyground. Karen Zoid is die SAMA-wenner met die ysterstem, leerbaadjie en warm rock-snare. Hulle kom lewer ’n dubbelloopsarsie briljante musiek wat begin en eindig met ’n Z!

US Woordfees 2012 Foto's | Photos

2012-03-05 Groen van jaloesie oor jy nie by vanjaar se Woordfees kan wees nie? Kyk saam deur LitNet se lens na ’n paar interessante items.

Green with envy because you can’t be at this year’s Woordfees? Take a look at interesting events through LitNet’s lense.

Time of the Writer International Writers Festival returns for the 15th year

2012-03-01 The written word will envelop Durban as 18 writers from around South Africa, Africa and abroad gather for a thought-provoking week of literary dialogue, exchange of ideas and stimulating discussion at the 15th Time of the Writer International Writers Festival

Woordfees-onderhoud: Hennie van Greunen bring Grieta kry geleerdheid na Stellenbosch

Steyn du Toit, Hennie van Greunen 2012-03-01 Steyn du Toit gesels met Hennie van Greunen oor Grieta kry Geleerheid en die aanpasing en toepaslikheid daarvan vir Suid-Afrikaanse gehore.

Paul Emsley: Woordfees-kunstenaar

Amanda Botha 2012-03-01 Woordfees kurator, Amanda Botha skryf oor hierdie jaar se feeskunstenaar, Paul Emsley.

Theater van de Verloren Tijd by die US Woordfees

2012-03-01 Uit Nederland besoek Theater van de Verloren Tijd vanjaar vir die 2de maal die US Woordfees.

Woordfees-onderhoud: Melt Myburgh raak opgewonde in die week voor die Woordfees

Melt Myburgh, Bibi Slippers 2012-02-29 Met die Woordfees om die draai gesels Bibi Slippers met Melt Myburgh, Woordkuns-projekbestuurder.

Woordfees-onderhoud: Pieter Odendaal gesels oor Transkripsie

Bibi Slippers, Pieter Odendaal 2012-02-29 Pieter Odendaal gesels oor die meiose tussen musiek en digkuns wat vorm vind in sy produksie Transkripsie.

Theo Kemp en Carina Stander saam op een verhoog

2012-02-29 Die jong woordkunstenaars, Theo kemp en Carina Stander, gesels oor hul ambag.
Top