Feeste
Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad
Articles about festivals in South Africa and abroad
Fotoblad: WOORDtroFEES
2012-05-11 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken.Die Schreiner Karoo-Skrywersfees
2012-05-11 Vir die derde opeenvolgende jaar vind die geslaagde Schreiner Karoo-Skrywersfees vanjaar weer plaas, van 9 tot 11 Augustus. Kliek hier vir meer inligting.The Second Annual JM Coetzee Festival in Richmond
2012-05-11 Find all the info about the second annual JM Coetzee Festival in Richmond here.The New Richmond Reader: May 2012
2012-05-11 Read the latest issue of The New Richmond Reader in PDF format.Videogreep van Babbel
2012-05-08 Babbel, uit die pen van Nicola Hanekom, is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien. Kyk hier na ’n videogreep van die produksie.Die US Woordfees bied met trots aan: Fees van die uitverkooptes
2012-05-08 Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.Fotoblad van gevierde Babbel
2012-05-08 Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.Ses Kannas vir Hanekom se Babbel
2012-05-07 Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is te sien by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.Wenners van US Woordfees se WOORDtroFEES in samewerking met die ATKV
2012-05-07 Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Dit is die derde keer wat dié spogtoekennings gemaak word. Hier is die wenners.ESAT: an interactive resource for theatre and performance researchers
2012-04-25 The Encyclopaedia of South African Theatre and Performance (ESAT) is an open-access, internet-based interactive resource for theatre and performance researchers interested in the evolution, history and forms of drama, theatre and performance in South Africa.Die aanlyn-argivering van Suid-Afrikaanse teater
2012-04-25 Temple Hauptfleisch praat oor sy baba wat sy klere te gou ontgroei – ’n omvangryke ensiklopedie oor Suid-Afrikaanse teater.Absa KKNK 2012: Kanna-nominasies
2012-04-12 Die Kannas, of Klein Karoo Oscars, gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK. Werk wat verrassend en vernuwend is en die gehoor op die punte van hul stoele óf op hul voete het. Al die produksies op die amptelike feesprogram kom in aanmerking vir ’n Kanna en vanjaar is daar benoemings in tien kategorieë.Absa KKNK 2012 ’n reuse-sukses
2012-04-12 Die agtiende Absa KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees) het pas tot ? einde geloop en word as ? reuse artistieke én finansiële sukses beskryf.Foto’s: Lus op die Karoo Krioel-program van die KKNK 2012
2012-04-12 Lus is 'n kabaret geskryf deur André Strijdom, en gaan oor die liefde van die lyf, gebaseer op bekende digters en skrywers se werk met songs deur André Strijdom.Kunstefees 'n kunsfees: Sandra Hanekom oor KKNK Visuele Kunste
2012-04-05 Die Absa KKNK Visuele Kunste staan vanjaar vir die eerste keer onder kuratorskap van Sandra Hanekom en bestaan uit 17 uitstallings. Naomi Bruwer het met Hanekom gesels.Living Things: Handspring Puppet Company Now – Poppe vol lewe en energie
2012-03-30 Basil Jones en Adrian Kohler van Handspring Puppet Company is vanjaar die feeskunstenaars op die Absa KKNK. Naomi Bruwer het by die uitstalling op Oudtshoorn gaan inloer.Afluister en opskryf
2012-03-16 "Hier is my afgeluisterde versameling, opgeskryf sodat jy self uit die lappies iets nuttig aanmekaar kan stik. Saam met ’n paar lukrake kiekies van die Woordfees, wat moet instaan vir die duisende derduisende woorde wat ek nie dié week daaroor kon skryf nie."Die “Godboek”: nuwe gedagtegenereerder par excellence
2012-03-15 “Die gevaar is dat soos sekere gelowiges reken hulle het die monopolie op moraliteit, net so kan mens nooit aanneem dat alle kerkgangers dwepers is nie.”Breyten Breytenbach Boekfees – Montagu
2012-03-15 Die Breyten Breytenbach Fees sal my laaste fees van baanbrekerswerk wees. Dit sal my visie van die Karoo as literêre hartland van Suid-Afrika voltooi.“Dis donker en dis lig en dis swaar” – Riette Rust vertel wat die lyf onthou
2012-03-15“Die taak van die kortverhaalskrywer is tog om ’n slice of life te neem en dit in ’n storie wat iets sê, te omskep, dit te fiksionaliseer.”
