Fotoblad: Boekbedonnerd, Richmond

  • 0

Die vyfde Boekbedonnerd-fees op Richmond in die Karoo het op 25-27 Oktober plaasgevind. Darryl David, die organiseerder van fees het vir ons 'n paar foto's gestuur.

Richmond staan al ses jaar lank bekend as die Boekedorp en vanjaar se vyfde fees het meer as ooit tevore gebied.

Clinton V du Plesis

Alexander Strachan

Mike Nicol

Paul Weinberg

Ashwin Desai

Tokas Lodewyk en 'n paar plaaslike musikante.

David Kramer en Tokas Lodewyk, geniet 'n stukkie "Klein Karoo Blues" op die kitaar.

Karin Brynard

Deon Meyer het die Engelse weergawe van sy nuutste boek, 7 days, by die fees bekendgestel. By een van die twee praatjies wat hy aangebied het, het Meyer die eerste twee hoofstukke van die nuwe boek voorgelees. Die feesgangers was baie opgewonde om te hoor die storie betrek weer sy gewilde karakter, Bennie Griesel.

Saam met joernaliste van die Misdaadbus. Meyer en sy uitgewer, Anika Ebrahim, het 'n bus vol joernaliste en kompetisie-wenners laat afry van Gauteng om die fees by te woon.

David Kramer en Darryl David

Kramer en Sherita David

David en 'n jong aanhanger, Kiara David

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top