Steyn du Toit, Pieter Jonker2012-06-14The Rostrum Roulette Festival hits the Tshwane University of Technology (TUT) from 19 – 22 June. The festival's marketing manager, Pieter Jonker, tells Steyn du Toit what the 26 chosen productions for this year is.
Steyn du Toit2012-06-13It is almost time for this year's Oppikoppi festival again. The theme for this year is Sweet\Thing. Some of the international bands that will be performing include The Eagles of Death Metal, Bullet for my Valentine and Enter Shikari. Steyn du Toit asked organisers, Hilltop Live, what else festivalgoers can expect.
Waldo Muller2012-06-08"There is love in the heart of the country. As elsewhere in rural South Africa, in Richmond the people often are beautiful and loveable." Waldo Muller attended Booktown Richmond’s JM Coetzee and Nobel Laureates Festival II on 25 and 26 May 2012.
Steyn du Toit, Jon Keevy2012-06-05The pioneering Cape Town Edge is back at the National Arts Festival in Grahamstown from 28 June to 8 July. Jon Keevy, the company coordinator and marketing manager, tells Steyn du Toit what festivalgoers can look forward to.
As Grahamstown prepares itself for the annual National Arts Festival, we catch up with director Ismail Mahomed to find out how preparations are coming along. Click here to read more.
2012-05-14The prestigious Sunday Times Literary Awards shortlist was announced this weekend at the world-renowned Le Quartier Français restaurant in Franschhoek, where literary icons and book lovers alike gathered to celebrate the results.
Jacques Ensink2012-05-11Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken.
2012-05-11Vir die derde opeenvolgende jaar vind die geslaagde Schreiner Karoo-Skrywersfees vanjaar weer plaas, van 9 tot 11 Augustus. Kliek hier vir meer inligting.
Naomi Bruwer2012-05-08Babbel, uit die pen van Nicola Hanekom, is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien. Kyk hier na ’n videogreep van die produksie.
2012-05-08Rekordverkope tydens die dertiende US Woordfees het ’n opwindende nuwe inisiatief tot gevolg – Die FEES VAN DIE UITVERKOOPTES wat van 14 tot 28 Mei 2012 in die Klein Libertas Teater op Stellenbosch en die Baxter Teaterkompleks in Kaapstad gehou word.
Alwyn van Zyl2012-05-08Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien.
2012-05-07Die omgewingspesifieke teaterproduksie Babbel was die groot wenner by die twaalfde Kanna-toekennings van die Absa KKNK. Dit is te sien by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.
2012-05-07Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die US Woordfees, is op 3 Mei 2012 tydens ’n spoggerige geleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Dit is die derde keer wat dié spogtoekennings gemaak word. Hier is die wenners.
Temple Hauptfleisch2012-04-25The Encyclopaedia of South African Theatre and Performance (ESAT) is an open-access, internet-based interactive resource for theatre and performance researchers interested in the evolution, history and forms of drama, theatre and performance in South Africa.
Temple Hauptfleisch, Naomi Meyer2012-04-25Temple Hauptfleisch praat oor sy baba wat sy klere te gou ontgroei – ’n omvangryke ensiklopedie oor Suid-Afrikaanse teater.
2012-04-12Die Kannas, of Klein Karoo Oscars, gee erkenning aan produksies van uitstaande gehalte by die Absa KKNK. Werk wat verrassend en vernuwend is en die gehoor op die punte van hul stoele óf op hul voete het. Al die produksies op die amptelike feesprogram kom in aanmerking vir ’n Kanna en vanjaar is daar benoemings in tien kategorieë.
2012-04-12Die agtiende Absa KKNK (Klein Karoo Nasionale Kunstefees) het pas tot ? einde geloop en word as ? reuse artistieke én finansiële sukses beskryf.
Rika Vermeulen2012-04-12Lus is 'n kabaret geskryf deur André Strijdom, en gaan oor die liefde van die lyf, gebaseer op bekende digters en skrywers se werk met songs deur André Strijdom.