2012-07-05Callum’s Will, die titel ’n slim spel op die name van die karakters Callum en Will, strek oor die ses maande waarin dié twee mekaar geselskap hou.
2012-07-05’n Eienaardige ruimte waar nie een, wit of swart, noodwendig kan seker wees van sy/haar plek nie. Dit getuig van jong lewens wat smeek om verandering in ’n soeke na identiteit in die sogenaamde Nuwe Suid-Afrika.
2012-07-05’n Klagte kan aan die voete van Murray en die spelers gelê word dat Through Blue die naïewe vereenvoudiging is van ’n veel meer komplekse tema.
2012-07-05As geheel toon die werk moontlikheid van sukses en Snyman beskik oor elemente wat hom daartoe sou kon lei, maar hy het ongelukkig gefaal om dit in hierdie werk bymekaar te bring.
2012-07-05“Om dié werke in ? sinopsis vas te lê, is onregverdig. Dit vereis dat die toeskouer nie in ‘n sogenaamde soeke na betekenis vasval nie, maar liewer verhef word na wat Van Acker noem die danser se verstandelike inset om die energie buite die liggaam te plaas.”
Elzette Steenkamp2012-07-04"Brett Bailey’s Exhibit A, one of the most talked about productions at the 2012 National Arts Festival in Grahamstown, explores the theme of the objectification of black bodies through the lens of the violent history of European colonial expansion on the African continent."
Elzette Steenkamp2012-07-02Afternoon of a Foehn, a performance art piece organised as part of the 2012 France-South African season, has been the surprise hit of this year’s National Arts Festival.
Diek Grobler, Naomi Meyer2012-06-29"’n Konsertkat, groter as die werklikheid. En soos dit maar in die teater gaan, is alles nie altyd wat dit voorgee om te wees nie."
2012-06-27Die aansoekproses vir die Absa KKNK 2013 is oop en die Absa KKNK nooi alle produksiehuise, kunstenaars en ander kunste-praktisyns om produksie-voorstelle in te dien vir die 19de Absa KKNK, wat van 29 Maart tot 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied word.
Steyn du Toit, Dullstroom Winterfees2012-06-24Die Dullstroom Winterfees vind oor die naweek van 6 tot 8 Julie plaas. Volgens die organiseerders neem kitaar-hardebaarde Dan Patlansky en Albert Frost hierdie jaar die voortou.
Steyn du Toit, Paul Blom2012-06-24Hierdie jaar se Celludroid-filmfees sluit 'n lewende opvoering in van 'n nuwe klankbaan vir Fritz Lang se legendariese 1927-stilfliek Metropolis deur die Makabra Ensemble. Volgens Paul Blom, een van die organiseerders, kan kykers selfs uitsien na Nazi's op die maan!
luluraai, Naomi Meyer2012-06-22"Grieta is real – sy weet nie hoe om te pretend nie. Sy is eerlik en baie snaaks. Sy verstaan baie meer as waarvoor sy haarself krediet gee. Sy besef glad nie hoe spesiaal sy is nie en presies daar lê haar sjarme."
Ruan Stix Fourie2012-06-20Die koue weer kruip onder almal se klere in en saam met die koue kom ook opgewondenheid, want die koue voorspel dat Oppikoppi om die draai is.
Anna-Mart van der Merwe, Naomi Meyer2012-06-15"Innibosfees is vir my as akteur ’n fees om by te woon! Die organisasie is seepglad en ek weet nie hoe hulle dit regkry nie, maar al word die fees groter, voel dit nog steeds of al die bestuurslede bereikbaar is. Dit voel menslik."
Albert Maritz, Naomi Meyer2012-06-15"Die skrywer weet seker nie hoe slim hy is nie. En hy is soos ’n tightrope walker wat die hoogte bo die grond geniet. Die produk is hierdie omvangryke werk. Die skrywer het ook nóg ’n mikpunt gehad – om die 'mirror of nature' voor die gemeenskap van die tyd te hou sodat hulle hulself kan sien." – Albert Maritz praat oor Die Van Aardes van Grootoor.